Dory Farr2020-03-03"Koester bome, plant hulle, benut en beskerm hulle, wees dankbaar vir hulle gawes en weerstaan hulle vernietiging, sover dit moontlik is."
Frederik Rudolph van Dyk2020-02-26"Daar is al ’n lang pad gekom met Afrikaans, en daar gaan nog harde bene gekou en ver gestap word. Jansen se onvermoë om ’n genuanseerde prentjie van die Afrikaanse gemeenskap te aanvaar is kortsigtig en bevooroordeeld, want hy versuim herhaaldelik en nougeset om sy posisie oor Afrikaanstaligheid in die lig van die feite te […]
Marietjie Lambrechts2020-02-24"Studies oor migranteproblematiek ignoreer die unieke probleme wat vrouemigrante in gasheerlande ervaar, en hul posisie verdien veel meer aandag as wat tans die geval is."
Catherine Knox2020-02-20The first major exhibition of papers and artefacts from the JM Coetzee archives opened on the evening of 9 February to honour Coetzee on the occasion of his 80th birthday. Here is a photo gallery of the event.
Jako Bezuidenhout2020-02-19"Om ware versoening moontlik te maak, sal die ANC en hulle ondersteuners ook verantwoordelikheid moet aanvaar en boete doen vir hulle sondes van die verlede, nie net teen wit mense nie, maar ook teen ander Suid-Afrikaners."
Hans Pienaar2020-02-17"Dit is ook waar dat De Klerk sy Nobelprys verdien het, maar met sy stigting se ontkenningsindroom plaas hy homself in dieselfde kategorie as Aung San Suu Kyi, die Nobelpryswenner en Birmaanse president wat haar magte se optrede in die etniese suiwering van die Rohinga probeer goedpraat."
Chris Brunette2020-02-17“Sy kop haal truuks uit. Voel hy siek? Hy is seker die hoesie is net van te veel rook, maar sê nou dit is dié hoesie? Verbeel hy hom of het hy koors?”
Heindrich Wyngaard2020-02-14"Terugskouend is dít dalk die beste slotsom waartoe ’n mens oor die 2020-staatsrede kan kom: dat wat ons gisteraand sien afspeel het, uiteindelik tóg ’n demonstrasie is van die stand van ons land en ons samelewing."
Bettina Wyngaard2020-02-14"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ʼn landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."
Cas Wepener, Tanya van Wyk2020-02-12Voor 1990 was Nelson Mandela ’n gevangene in ’n tronk, en Suid-Afrikaners gevangenes van ’n ou bedeling. Mandela is in 1990 vrygelaat, maar is Suid-Afrikaners teen 2020 al vry van magsdiskoerse wat op hulle afgedwing word?
Frederik Rudolph van Dyk2020-02-11"Die hedendaagse 'Boerepolitiek' het dalk groter variasie, maar dit draai hoofsaaklik om die spil van introspeksie en eiebelang, eerder as ’n uitwaartse fokus op hoe ons met ander Suid-Afrikaners op grondvlak kan saamwerk en saam bou."
Menán van Heerden, Henriëtte Loubser2020-02-07"Die ideale kurrikulum sal interdissiplinêr van aard wees, waar daar oor vakgebiede heen volle samewerking is met een hoofdoel voor oë: dat leerders taal- en wiskundevaardighede sal bemeester. Máár: sentraal in hierdie kurrikulum sal omgewingsopvoeding en die ontwikkeling van ekogeletterdheid by leerders staan."
Suzette Kotzé-Myburgh2020-02-07"Dis in alle opsigte ’n grootse film, gevul met opruiende aksie, indrukwekkende stelle en ’n outentieke inkleding, onder meer deurdat die karakters vrylik Xhosa praat."
Chris Nelson2020-02-05Op 31 Januarie 2020 om 23:00 het die Verenigde Koninkryk (VK) sy lidmaatskap van die Europese Unie (EU) na 47 jaar beëindig. Wat is die gevolge wat Brexit inhou vir die VK, die EU en ander state?
Willem Krog2020-02-05“Maar die aanhoudende fasade van verontregting deur die Trump-span en die aanhoudende kammageveg vir eerlikheid deur die Raad van Verteenwoordigers hou so lank aan dat jy begin vergeet dat dit enigiets met die werklikheid te doen het.”
Menán van Heerden, Sakkie Spangenberg2020-02-04"Theatre has always been my first love, for the simple fact of the connection one builds with the audience members."
Frederik Rudolph van Dyk2020-01-28"Jy sien kultuurskaamte in hoe baie Afrikaanse jongmense ineen trek en sê 'Ek’s nie eintlik ’n fan van Afrikaanse musiek nie' wanneer die radio ’n Afrikaanse poptreffer of ’n sessie deur ’n Boereorkes speel."