Dewald Koen2020-01-08In hierdie LitNet Akademies-resensie-essay skryf Dewald Koen oor drie publikasies deur en oor Breyten Breytenbach: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging; Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde en op weg na kû.
Herman Meulemans2019-12-20"Je moet het maar kunnen: op het einde van de 19e eeuw een Engelse novelle schrijven over de arme dreumes Nello met zijn hond Patrasche in Antwerpen, een boek met een oplage van honderd miljoen en meerdere internationale verfilmingen. Wie doet dat Marie Louise de la Ramée, of Ouida, na?"
Jitsvinger2019-12-19"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums.
Willie Breytenbach2019-12-12"Die 'grensdebat' is nog lank nie verby nie, want die groot probleme rondom klimaatverandering en vlugtelingskap is ook lank nie verby nie."
Ingrid Glorie2019-12-05"Die taalverwantskap tussen Afrikaans en Nederlands bied besondere kanse om mekaar te ontmoet, om by mekaar te leer en om saam iets nuuts te skep."
Azille Coetzee2019-12-05"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."
Yolanda Spies2019-11-27"Vanjaar se Nobel-Vredesprys is toegeken aan Abiy Ahmed Ali, die eerste minister van Ethiopië. Hy is die jongste regeringshoof in Afrika en is benoem vir die prys na skaars ’n jaar aan bewind. Hoe op aarde het hy die wêreld se mees gesogte toekenning gekry?"
Louise Viljoen, Janien Linde2019-11-25"Die Afrikaanse poësie is in die loop van sy ontwikkeling blootgestel aan ’n magdom invloede van oor die hele wêreld, met die gevolg dat dit al baie lank nie meer net gebaseer is op opvattings eie aan die spesifieke konteks waarin dit geskryf is nie."
Jac Conradie2019-11-13"’n Groot taalbelewenis: om tienduisende kilometers van jou huis, op ’n ander kontinent, diep in die Amasonebos, met iemand te kan kommunikeer in ’n sustertaal van Afrikaans."
Pedro Dausab2019-11-08"Op die nuus in Oktober/November 2019 het dit geblyk dat die Khoe- en San-gemeenskappe baie bly was dat hulle erkenning gekry het vir rooibos as hul erfenissimbool."
Naomi Meyer, Eileen Pooe2019-11-08"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..." | "South Africans have to go the extra mile and learn at least two more languages, because we are a multilingual and multicultural country." | "Suid-Afrikaners […]
Annie Klopper2019-11-06"Van Coke is fantasties op sy eie, maar wat sy albums laat skitter is die variasie wat meewerkings met ’n verskeidenheid kunstenaars en musiekregisseurs bring."
Aslam Fataar2019-11-06"An emphasis on the transfer of generic skills is rapidly becoming a core foundation of education policy, curriculum and pedagogy. The emerging 4IR knower is touted as a future-proof knower."
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid