Naomi Meyer, Jeremy Daniel2019-11-01"I think he is a figure of reconciliation already. What he's achieved, where he came from, how he lives his life is all part of his story."
Tian Alberts2019-10-31"Die rektor se bewering dat die US nie ’n Engelse universiteit is nie en dat die US nie op verengelsing ingestel is nie, is kennelik teenstrydig met die student se werklikheid op kampus."
Frederik Rudolph van Dyk2019-10-23"Met geen proaktiewe poging om studie in Afrikaans en Xhosa aan te moedig en te beloon nie, en deur Afrikaans af te skaal oral waar dit nie meer 'prakties doenbaar' (daai ou skuiwergat!) is nie, kan die US hul hande in bloederige onskuld was."
Menán van Heerden, Jess Schulschenk2019-10-18The climate crisis and climate activism are topical subjects in the media. Menán van Heerden chats to Dr Jess Schulschenk, director of the Sustainability Institute, about this institute’s various initiatives and programmes.
Jean Oosthuizen2019-10-17"Die geskiedenis van Afrikaans het laagte- en hoogtepunte wat nog nie behoorlik vertel is nie omdat soveel elemente en gebeure nog nie na behore betrek is nie of bloot afgeskeep is."
Menán van Heerden, Karien Brits2019-10-16"Die uitspraak in die Gelyke Kanse-saak is ’n gevoelige slag, maar as ons mense kan oortuig dat ons tale moet gebruik om in te sluit sal Afrikaans en al die ander amptelike tale (ja, ook Engels) bly voortleef." Menán van Heerden gesels met Karien Brits oor Afrikaans se posisie in ’n meertalige Suid-Afrika.
Jitsvinger2019-10-16"Om myself ’n man te noem in vandag se klimaat van gender-based violence is nogal stifling. Dit los my met hierdie vrae: Wat inform my manlikheid? Wat beteken dit om ’n man te wees in my gemeenskap?"
Annie Klopper, Vito Heyn2019-10-16"Hierdie song is daar om die underdog te bemag om vir homself op te staan. Ons het steeds probeer om die delivery van die song so skoon as moontlik oor te dra, deur middel van metafore en humoristiese punchlines."
Bettina Wyngaard2019-10-14"Dis Afrikaanssprekendes wat ander uitsluit omdat hulle nie die 'regte' Afrikaans praat nie. Hoekom dan verbaas wees as mense eerder kies om ʼn ander taal te praat?"
Naomi Meyer, Erns Grundling2019-10-09"Die boek het ’n rugbyfokus, maar ek skryf ook breedvoerig oor staptogte soos die Kumano Kodo en die Nakasendo. Ek sou myself nie uitgee as ’n kenner van Japannese kultuur nie – ek is veel eerder maar net ’n nuuskierige, lomperige, amper veertigjarige vent wat hou van soesji en alliterasie."
Juanita Pienaar2019-10-09“Hierdie bydrae ondersoek die moontlikheid of die onlangse ontwikkelings, spesifiek onteiening sonder vergoeding, inderdaad grondhervorming gaan bevorder.”
Marli van Eeden, Greg Karvellas2019-10-10"This is an utterly compelling production that cautions us on the devastating impact of human rights abuse, in whichever form it comes, and hopefully makes us more understanding of our common humanity."
Christo Bisschoff, Imke van Heerden2019-10-03“Die enigste oplossing is dat Afrika, veral suid van die Sahara, sy voedselproduksie dramaties sal moet verhoog.”
Herman Meulemans2019-10-04"De Week van de Afrikaanse Roman draait op volle toeren. Op 25 september kwam de karavaan van spraakmakende Zuid-Afrikaanse woordkunstenaars langs in het superdiverse Antwerpen."
Jitsvinger2019-10-01"’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."
Bettina Wyngaard2019-10-02"Die tydsvak waarin ons nou is, maak die werk relevant omdat ons kan sien wat aan ’t gebeur is. Méér as dit: gebaseer op wat al in ander wêrelddele gebeur het, kan ons voorspel waarheen ons op pad is."
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid