Nu op LitNet

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Heinrich Matthee 2019-09-26 "Die Nederlandse parlementsbesluit sluit ook aan by ’n wyer tendens waarin Westerse media, ontleders en regerings die ANC meer krities beoordeel. In watter mate sal ander Europese, Australiese en Amerikaanse politieke rolspelers vorentoe druk op die ANC-regering plaas oor skendings van burgerregte en menseregte?"

Fotogalery: foto’s van Breyten uit die ou dae

LitNet 2019-09-23 Kyk hier na foto’s van Breytenbach en ander bekende letterkundiges uit die ou dae. 

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Christi van der Westhuizen 2019-09-26 "So baie van die wit Afrikaners wat ek ken, wil niks weet van enigiemand anders se pyn nie, wil nie hoor van apartheid nie en wil veral nie vir ’n oomblik dink aan hul eie aandadigheid of verantwoordelikheid teenoor ander nie. En laat jy nou net die killjoy wees wat hierdie kwessies ophaal by ’n braai. Wat […]

Klassieke resepteboeke: ’n knippie Suid-Afrikaanse geskiedenis

Cliffordene Norton 2019-09-23 Hoeveel keer het jy al geantwoord: “Dis my ouma se resep,” op ’n kompliment oor ’n gereg waaraan almal lekker smul? Daar is baie herinneringe in kos: ’n sny van jou lekkerste verjaarsdagkoek, lekker kerrievis oor Paasnaweek of skons op Kersfeesoggende. Ter viering van Erfenisdag (24 September) het Cliffordene Norton die JAN Innovation Studio in […]

"Ek het my voorouers se stories part van my lewe gemaak" – ’n onderhoud met Deidre Jantjies

Cliffordene Norton, Deidre Jantjies 2019-09-23 Deidre Jantjies het ’n lang geskiedenis van toneelspel; sy het hierdie vaardighede gebruik om haar eie verhale te skryf wat sy in kortfilms omskep het. Met haar vervaardigingsmaatskappy, Na Aap Productions, wil sy die onbekende geskiedkundige verhale van Suider-Afrika vertel. Ter viering van Erfenisdag (24 September) het Cliffordene Norton met haar gesels.

“Navigating your way in a world filled with untruths”: Frederik van Zyl Slabbert lecture 2019

Marianne Thamm 2019-09-18 "Each generation is burdened with, and caught up in, global currents that have a direct bearing on notions of freedom and liberation in their lifetime. Across the world, authoritarian and populist regimes are on the rise – the business of 'organised lying' has become part of the global news cycle."

Die politiek van gemene spel

Christo van der Rheede 2019-09-19 "Op hierdie stadium is Suid-Afrika soos ’n boot vol passasiers wat besig is om te sink, terwyl die kaptein en sy bemanning hulself in ’n reddingsboot tuisgemaak het en veilig na die land op pad is."

Nagraadse studente trotseer die Suidelike Oseaan vir navorsing oor klimaatsverandering

Marli van Eeden, Johan Viljoen 2019-09-19 Nagraadse studente van onder andere die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs aan boord van die SA Agulhas II hul wintervaartekspedisie voltooi. Hulle navorsing gaan oor onder meer die mensgemaakte impakte op die oseaan met betrekking tot klimaatsverandering. Johan Viljoen, ’n PhD-student in mariene biogeochemie aan die US wat die vaart meegemaak het, vertel vir Marli van Eeden meer oor […]

Breyten Breytenbach (1939–)

Erika Terblanche 2019-09-16 “Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, 'n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.” Breyten Breytenbach se LitNet/ATKV-album is, ter viering van sy tagtigste verjaardag, nou volledig hersien en bygewerk.  

Suid-Afrika: ’n Vergrootglas op die land se misdaad

Gerbrandt van Heerden 2019-09-16 "Wat baie Suid-Afrikaners wel dalk nie weet nie, is dat in terme van ’n wye reeks misdaadkategorieë, ons land nou baie veiliger is as 20 jaar gelede. Tog, wanneer jy na sekere misdaadkategorieë kyk, is daar gevaarligte wat flikker."  

Van boekfeeste en protesaksies

Bettina Wyngaard 2019-09-12 "Flieks, musiek, boeke, gedigte, skilderye, komedies, sketsprente ... alle denkbare vorms van kuns, kan in diens van verset gebruik word. Uit die aard van wat ek doen, is die woordkuns vir my belangrik. Woorde, of dit gesing, gepraat of geskryf word, kan ʼn verskil maak. Dit kan verborgenhede oopvlek."  

NouNet-mening: Xenofobie – Hoe Suid-Afrikaners hulleself in die voet skiet

Gerbrandt van Heerden 2019-09-12 "Vir ’n lang tyd is Suid-Afrika beskou as ’n aanloklike bestemming vir baie immigrante om ’n nuwe, meer suksesvolle lewe te begin. Maar onlangse gebeure in die land kan veroorsaak dat hierdie trekpleisters nie meer genoeg is vir mense om na Suid-Afrika te verhuis nie. In 2019 word Suid-Afrika weereens geskud met xenofobiese geweld." #NouNet

Boekresensie: Ek kom terug deur Adriaan van Dis (vertaal deur Daniel Hugo)

Dewald Koen 2019-09-10 "Die Nederlandstalige Ik kom terug het in 2014 verskyn en is in 2015 bekroon met die Libris Literatuurprys. Die Afrikaanse vertaling is behendig deur Daniel Hugo behartig."

#AmINext-optog: ’n perspektief

Cliffordene Norton 2019-09-06 "En al wat deur my kop gegaan was het: Hoe kan julle nie verstaan nie? Ons gaan dood, word verkrag, lewe in vrees en al wat jy sien, is die woede waarmee ons reageer? Waarom is julle nie ook woedend nie? Wat moet ons nog doen?"

Uit Afrika

Elsabé Brits 2019-09-04 "Derduisende mense verlaat glo Suid-Afrika om hulle heil elders te gaan soek. Maar waar is ons tuiste regtig? Het ander mense voor ons nie ook maar presies dieselfde gedoen nie – aanhoudend migreer? En weer migreer. Is ’n plek soos Nederland, Duitsland of Frankryk jou tuiste as jy jou gene dalk nie eens meer heeltemal […]

Book review: The echo of a noise: A memoir of then and now by Pieter-Dirk Uys

Paula Fourie 2019-09-03 "When Pieter-Dirk Uys appeared on a lonely stage at the 2017 Woordfees in Stellenbosch, dressed in black and discernible only by a white face, white hands and the words 'Almost famous' dancing white on his chest, I was in the audience. For over 90 minutes, I was mesmerised."  

Resensie: My mother’s mother’s mother: South African women’s writing from 17th century Dutch to contemporary Afrikaans deur Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk

Karen de Wet 2019-08-28 "Die titel van die boek is geneem uit Diana Ferrus se Ons komvandaan en dit word ingespan om die boek te raam as ’n teks waarin dit juis generasies vroue is wat deur hulle skryfwerk aan die woord kom."

Seepglad: die toekoms van seks, die internet en tuinelektronika

Carinus Lemmer 2019-08-29 "Die robothandjies aan die binnekant sal die goed vat en stoor, sonder om dankie te seg. En jy sal betaal, maar nie eens met snapper nie. O, dis reeds aan die gebeur, in China, onder andere."

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, J.A. Schlebusch 2019-08-29 "Ek het die radikale politieke omwenteling in ons land gedurende die 1990’s as ’n kind meegemaak." Pieter GR de Villiers gesels met JA Schlebusch oor sy artikel. #litnetakademies #onderhoud

Ou vlae, nuwe vrae

Bettina Wyngaard 2019-08-27 "Ten beste is AfriForum en hul ondersteuners onsensitief vir die ongelooflike skade wat aan swart mense spesifiek, en die breër samelewing in die algemeen, aangedoen is onder die gewapper van die ou vlag. Onsensitief op dieselfde manier as wat dit onsensitief is om die swastika by Joodse geleenthede te vertoon."
Verified by MonsterInsights
Top