Nu op LitNet

Mercy Kannemeyer skryf oor Azille Coetzee se In my vel

Mercy Kannemeyer 2019-08-23 Mercy Kannemeyer het onlangs met Azille Coetzee oor haar debuut In my vel gesels. Mercy skryf oor dié insiggewende gesprek. 

Waarom kunsmuseums of waarom hoegenaamd kuns?

Martie Retief-Meiring 2019-08-23 "In die museumkafee waar die gesprek plaasvind, is ’n groot klipmuur met San-rotskunsfigure daarop. ... As die mens tóé al nie sonder kuns kon leef nie, hoe sal die mens vorentoe daarsonder kan leef?"

Ikoniese verhaal van Racheltjie de Beer tot rolprent verwerk

Marli van Eeden, Matthys Boshoff #kykNETSilwerskermfees2019 2019-08-23 “Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het.” Dít is wat die rolprent Die Verhaal van Racheltjie de Beer uniek maak, meen regisseur Matthys Boshoff. Hy vertel vir Marli van Eeden meer oor die rolprent.

Herstandaardisering van Afrikaans: die tameletjie en uitdaging van opsies en besluite

André Gouws 2019-08-21 "Die suksesvolle toekoms van die herstandaardisering van Afrikaans lê in versoening van variëteitgemeenskappe van Afrikaans en samewerking tussen taalorganisasies, taalliggame en universiteitsdepartemente."

Aanvaar Afrika(ans) aan die US

Lia Snijman 2019-08-20 "Dit is tyd dat ons weer eer bring aan hierdie vasteland wat ons taal help vorm het en dat ons ons deel doen om haar ander kinders ook te help."

Café Zör in the Bo-Kaap celebrates the diverse culture of the area

Marli van Eeden, Glenn Muller 2019-08-15 "Café Zör has its own identity: with its unique setting in a historic building in the iconic Bo-Kaap, the space was created for families, the lonely traveller, tourists, the local community, surrounding businesses, and the misfits and the marginalised – the perfect place to hide away from a sometimes brutal world."

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

Lindie Koorts 2019-08-14 "Hierdie is ’n grondverskuiwende boek. Dit is slim. Dit is vlymskerp. Dit is uitstekend geskryf. Dit is ’n dapper skrywer wat haarself so blootlê, en wat haar eie verhaal gebruik om ons te laat besin."

Nuwe geskiedenis

Jitsvinger 2019-08-14 "In baie aspekte dien hip hop as ’n tipe transformerende pedagogie waarmee ons kennis en informasie politiseer en iets konstruktief vervaardig."

Video: Vrouedag 2019-gesprek met Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien by die Iziko Slave Lodge

Cliffordene Norton 2019-08-13 Op Vrydag 9 Augustus 2019 het verskillende vroue by die Iziko Slave Lodge (Kaapstad) byeengekom om Vrouedag te vier. Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien het oor die struikelblokke wat Suid-Afrikaanse vroue ervaar en die rol van jong vroue in die Fallist-beweging gesels. Cliffordene Norton het die geleentheid bygewoon en foto’s geneem.

Brexit: Toekoms onduidelik

Jason Lloyd 2019-08-12 "Gaan Brexit plaasvind of nie – of gaan die Verenigde Koninkryk (VK) die Europese Unie (EU) met of sonder ’n ooreenkoms op 31 Oktober verlaat?"

’n Gesprek oor witwees in Suid-Afrika / A conversation about whiteness in South Africa

Kees van der Waal gesels met Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen 2019-08-08 Op versoek van LitNet het Kees van der Waal vrae oor witwees aan twee kenners, Melissa Steyn en Christi van der Westhuizen, gestel.

NouNet-mening: Ons almal kan weer baat by ’n stukkie Madiba

Gielie Hoffmann 2019-08-08 "Verlede Dinsdagaand sit ek vroeg in my kar by die Nelson Mandela Foundation in Houghton. Ek is hier om die bekendstelling van Zelda la Grange se nuwe kykNET-reeks, Uitsonderlike Roeping, by te woon. Dit is ses uurlange episodes waarin Zelda terugstap op Madiba se spore om te gaan kyk wat hom gevorm het en om […]

Krimifees ’n Suid-Afrikaanse eerste

Bettina Wyngaard 2019-08-06 "Terwyl elke plaaslike literêre fees ’n paar panele vir krimi-skrywers het, is hierdie die heel eerste fees wat gewy is aan misdaad skryf in al sy aspekte."

Breaking a rainbow, building a nation by Rekgotsofetse Chikane: reader impression

Barend van der Merwe 2019-08-04 "Breaking a rainbow, building a nation is painful reading. The book documents the disillusionment of young people with South Africa."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

LitNet 2019-08-01 LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Mandeladag 2019: Alwyn Roux in gesprek met Andries Oliphant en Yves T'Sjoen

Alwyn Roux, Yves T'Sjoen, Andries Oliphant 2019-08-01 Ter viering van Mandeladag op Donderdag 18 Julie 2019, het Alwyn Roux met Andries Oliphant van Unisa en Yves T’Sjoen van Universiteit Gent in gesprek getree oor hulle ervaring van die sewentigs en tagtigs in Suid-Afrika, die oorgang na ’n demokratiese bestel in die negentigs, en die eerste twee dekades van die Nuwe Suid-Afrikaanse samelewing.

Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

Naomi Meyer, Emma Groenewald 2019-07-30 "Veeltaligheid kan mense verdeel, maar ook mense bymekaar bring. Die onus rus op die individu – indien ek bereid is om ’n ander taal aan te leer, al is dit net basiese kommunikasie, is ek bereid om van ’n ander te leer, respekteer ek die individu vir sy taaldimensie en beweeg ons nader na mekaar."

The representation of "imagined Africas" in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014

Alwyn Roux 2019-07-26 "For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his 'Imagine Africa' project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."

Die kragtige oplewing van populistiese mobilisering in die eietydse internasionale stelsel – Deel 1

Chris Nelson 2019-07-24 "Anders as sy voorganger se sosialistiese en anti-elitistiese retoriek (die plasing van blaam op witmonopoliekapitaal vir die werkloosheid, armoede en ongelykheid in die samelewing en die regstelling daarvan deur 'radikale ekonomiese transformasie') het Ramaphosa, soos president Bolsonaro van Brasilië, ’n nuwe liberale koers ingeslaan en sy retoriek daarby aangepas."

Dying for Gold: ’n filmresensie

Marli van Eeden 2019-07-24 "Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."  
Verified by MonsterInsights
Top