Carla van der Spuy2019-06-07"Die onmoontlike is al danksy die Global Spotlight Talent Search-kompetisie moontlik gemaak vir kunstenaars uit moeilike sosio-ekonomiese omstandighede. Soveel sukses is al behaal dat van hulle al op wêreldverhoë opgetree het."
Johann Rossouw2019-06-06"Mag die engele jou wonde nou verbind, mag jou littekens nou vervaag, en mag jy die ewige rus geniet. Weet dat ons in jou bataljon sal voortgaan met die oorlog waarin jy ons gelei het – om net iets van die hemel te proe."
Naomi Meyer, Darryl David2019-06-06"Durban is not merely about sunshine, beaches, surfing and bunny chows. ... We must ride the Unesco City of Literature wave – the first on South African shores and the first on the African continent. As a city, we need to honour and celebrate our literary heritage."
Chrizane Geldenhuys2019-05-30"Ek vind soveel aanklank by die konsep van die pelgrimsreis as feesviering, en dit was ’n ongelooflike ervaring om deel te wees van ’n groep mense wat uiteindelik dieselfde eenvoudige doel gehad het: om die eindbestemming te haal en dit in die proses te geniet."
Anthony Akerman2019-05-30"Leon de Kock’s well-judged biography presents us with a complex portrait of a great writer beset by a fundamental loneliness. All the sex, all the affairs and all the marriages were a frequently misguided attempt to end this loneliness."
Rodney Warwick2019-05-29"Or, is it a bitter sop to the reality of the all-powerful English language and the foundations of Grahamstown’s university and elite schools, its historic churches and much more, rooted in the culture of the British Settlers and their descendants – not to mention the roadside name boards identifying ownership of the numerous prosperous farms […]
Lizette Rabe, Isabeau Botha2019-05-28"Ek dink nie ’n mens kan sê Landbouweekblad was onpartydig nie." Isabeau Botha gesels met Lizette Rabe oor haar LitNet Akademies-artikel, "’n Landboublad as 'sosiale barometer': Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling".
Marita van der Vyver2019-05-27"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."
Izak de Vries2019-05-24On Wednesday 22 May Ena Jansen’s book Like family was launched at the Book Lounge in Cape Town. The book deals with the contact zone between the domestic worker and the family she works for. Jansen chose to share the stage with Sindiwe Magona and Myrtle Witbooi.
Lizette Rabe2019-05-21"Die Afrikaanse landboutydskrif Landbouweekblad vier in Mei 2019 sy eeufees. Hierdie artikel beskou vanuit ’n mediageskiedkundige asook tydskrifstudie-vertrekpunt die ontstaan en ontwikkeling van die blad sedert 1919."
Romario Fabiano Cloete2019-05-17"'Hou op so plat praat!' Elke keer wanneer ek net gemaklik geword het om my Namakwa-Afrikaans te praat, was dít wat ek moes aanhoor. Wat dit beteken het, het ek nie geweet nie. Ek het my manier van praat begin verander."
Attie van Niekerk2019-05-17"Dit kan ’n ruimte wees waar al die plaaslike nuanses van die lewe se rykheid na vore kom en saam met die insigte van elders in die wêreld ’n bydrae lewer tot die ontwikkeling van ’n waardige en volhoubare lewe vir almal."
Carlien Hendricks2019-05-17"Afrikaans was nie altyd vir my so belangrik soos nou nie. Ek het nie geweet hoe divers die taal is nie en dat ek deel van Afrikaans se diversiteit is nie."
Kees van der Waal2019-05-16"Al die meestersimbole van Afrikanerskap is in die visuele beelde van 'Die Land' sigbaar: die landelike bestaan van wit mense (nou grootliks verstedelik, maar nog simbolies en kultureel daarmee verbonde), patriargale verhoudings, wit manlikheid en die paternalistiese verhoudings met swart werkers."
Hans Pienaar2019-05-14"Die VF+, AfriForum en hul aanhangsels soos Steve Hofmeyr speel natuurlik mooi saam deur ou kolonialistiese vlae rond te swaai, musiekvideo’s van die Gelofte te maak of net Afrikaans te praat in die parlement. Die koeël is deur die kerk – enige stryd om Afrikaans het nou sinoniem met ver-regse nostalgie vir die ou Suid-Afrika […]
Karabo Kgoleng2019-05-07It has been 25 years since the first democratic elections in South Africa. With the 2019 elections around the corner, Karabo Kgoleng shares her memories from 27 April 1994.
LitNet2019-05-07#politieklimeriek – Meer as 400 limerieke en 10 weke later, en ons het ’n wenner! Marieta McGrath is deur ons beoordelaars aangewys as algehele wenner van LitNet se #politieklimeriek-kompetisie.
Barend van der Merwe2019-05-07"It is quite a bold move on the part of the author to make claims such as the ones he makes. The book more than raises the eyebrows, as false claims would certainly land the author in hot water. However if there is any truth to these claims, it would mean that the ruling ANC […]
Marietjie Pauw2019-04-30Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. “Behoort” die Afrikaner in Suid-Afrika? Waar bevind Afrikaners hulle in 2019? LitNet het vir Marietjie Pauw gevra om oor die hedendaagse herrie met Steve Hofmeyr en die “Die Land”-musiekvideo te besin.
Bettina Wyngaard2019-04-25"Enigeen sal verstaan dat sekere inligting sensitief is en dat dit nie lukraak gedeel kan word nie. Om egter sosialemedia-stilte af te dwing, ook op ander wat dalk nie oor die bomontploffings wou kommunikeer nie, maak die deur oop vir despotisme."
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid