Merlyn van der Rheede2019-04-25"Tradisies of gebruike oor geslagte heen dra beslis by tot ’n gemeenskap se ryke geskiedenis en erfenis. Dis hartseer as die jonger geslagte wegbreek en hierdie gebruike nie meer by hulle byval vind nie, want dit verleen ’n gees van samehorigheid in die familie."
Ilza Roggeband2019-04-25"Om MultiChoice, en daarmee saam die vier Afrikaanse kanale (kykNET, kykNET & Kie, kykNET NOU! en Via) te boikot, beteken jy boikot op stuk van sake Afrikaans. En is dit nie waaroor almal dan juis so bekommerd is nie?"
Elbie Adendorff2019-04-23"Gedigte en die interpretasie daarvan bied geleenthede vir kommunikasie. Lesers vorm hul eie menings en ervarings aan die hand van die gedigte, en die taalverwerwingsklaskamer kan die ideale plek wees om dit te deel."
LitNet2019-04-19#politieklimeriek – Hier is die 10 weekwenners, waaruit ons limeriekpaneel nou ’n algehele wenner gaan aanwys. Daar is R10 000 op die spel!
LitNet2019-04-17Pieter-Louis Myburgh’s Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture was recently launched at the CapeTalk (and Kfm) studios, Cape Town. Myburgh was interviewed by Adriaan Basson.
Marli van Eeden2019-04-12"Elke kunswerk is ’n proses, en jy leer meer oor jouself met elke kunswerk wat jy aanpak. Dit bly maar tricky; dit het my baie lank gevat om te kan wegstap van ’n kunswerk en te besluit dis nou klaar."
Riette Rust2019-04-12"Sommige van die skrywer se ervaringe en waarnemings is so verstommend, dis asof die gode wél ingegryp het. Die bundeltitel verwys juis na Hermes, die boodskapper van die gode. Ook na ’n soort tikmasjien wat ’n skrywer soos Etienne Leroux gebruik het. En kyk net watter woorde het hý teweeggebring!"
Marli van Eeden, Melt Myburgh2019-04-10"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."
PEN Afrikaans2019-04-10PEN Afrikaans veroordeel die destruktiewe optrede van die groep betogers ten sterkste. Dit het ’n geleentheid vir gesprekvoering in die wiele gery deur die toepassing van boelie- en intimidasietaktieke wat daarop gemik is om kritiese stemme stil te maak.
Naomi Bruwer2019-04-10Hermann Giliomee's The rise and demise of the Afrikaners was recently launched at Exclusive Books Stellenbosch. Giliomee was interviewed by Albert Grundlingh.
Bettina Wyngaard2019-04-09"Dis juis hierdie dubbele standaard wat maak dat daar soveel klagtes oor seksuele teistering die afgelope ruk in die pers aandag geniet. Mans in magsposisies word toegelaat om op onvanpaste maniere op te tree, en kom weg daarmee, omdat hulle charismaties is en volgers het wat hulle sal verdedig."
Hein Willemse2019-04-04"Die Afrikaans wat ons in die bodorp beleef het, of wanneer óór ons gepraat is, was ’n taal van ontheemding, van vervreemding, van ontkenning. Dit is ontsettend om in jou eie taal ’n mindere, ’n vreemdeling, ’n gebrekkige kuriosum geag te word."
Menán van Heerden2019-04-02Verlede week Donderdag het die Kaapstadse metroraad aan die Bo-Kaap munisipale erfenisbeskerming toegeken. Menán van Heerden vertel meer oor die Bo-Kaap en Arabiese Afrikaans. Lees ook meningsartikels en gedigte oor die Bo-Kaap uit die LitNet-argief.
Johann Lodewyk Marais2019-04-02"Ek het beleef dat Breytenbach se werk groot spanningsvelde van polarisasie ontketen het, al was daar gedurende sy tyd in die gevangenis min nuus oor hom bekend."
Menán van Heerden2019-03-28Op Saterdag 23 Maart het die !AL-OM Aboriginal Customary Council, in samewerking met die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch (US), en die Afrikaanse Taalraad, die Afri-Kwé-taalprojek bekendgestel. Volgens Andries Visagie (Afrikaans en Nederlands, US) verwys Afri-Kwé na die historiese en toekomstige verbintenisse tussen Afrikaans en Khoekhoegowab. Menán van Heerden vertel meer.
Marli van Eeden, Amanda Strydom2019-04-28"Ek het gesing in die kerk, in die skoolkoor en later op skool- en kerkkampe. Dit was vir my heerlik om te sing, maar ek het nooit gedroom dat ek ’n loopbaan in musiek sou hê nie. Nou kan ek my skaars ’n lewe sonder musiek voorstel."
Menán van Heerden, Menán du Plessis2019-03-26Menán van Heerden chats to Menán du Plessis about her book, Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep.
Bettina Wyngaard2019-03-25"Selde sien mens dieselfde by hul manlike eweknieë. Vroue het eenvoudig hul vinger op die pols van die nasie op ʼn manier wat mans dit nie het nie."
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid