Is gesproke-woord-digkuns slegs maatskaplik en sosiopolities van aard?
Karin Benjamin het op 8 Oktober 2022* met die Nederlandse digter Babs Gons gesels oor haar werk, die aard van kontemporêre gesproke-woord-digkuns, en mondelinge geskiedenisse/tradisies.
Babs het ook saam met die Suid-Afrikaanse kunstenaars Frazer Barry en Deniel Barry opgetree.
*Die 11de Tuin van Digters het op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind.
Luister na die podsending:
> Op sommige Apple-toestelle mag dit nodig wees om te stop en die podsending weer te speel voordat dit werk.
> ’n Alternatiewe opsie: laai die Audiomack-toep af en luister na die podsending op die toep. Klik op die Audiomack-logo op die podsending om die toep af te laai.
Foto's van hierdie gesprek en opvoering:
Babs Gons (Foto: Menán van Heerden)
Karin Benjamin (Foto: Menán van Heerden)
Karin Benjamin gesels met Babs Gons by die 11de Tuin van Digters. (Foto: Menán van Heerden)
Op die verhoog: Deniel Barry, Frazer Barry en Babs Gons (Foto: Menán van Heerden)
Foto: Menán van Heerden
Foto: Menán van Heerden