Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud

  • 0

Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende 14–20 Maart.

Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.

Hy is in gesprek met Zephne Ladbrook en Frouwien Bosman. Hulle vertel meer oor die belang van biblioteke en oor die werk wat die Otto Stigting in biblioteke doen.

Aan die einde van die video deel ons so ’n paar oepsies. Hou dus aan kyk om saam met ons te lag.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top