Pareltjes uit Amsterdam: Amsterdam se Ligfees

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.

In hierdie video klim hy op ’n boot om Amsterdam se Ligfees vanaf die water te beleef. Allers mymer oor die koppigheid van die Afrikaner, ons gene en die skoonheid van Amsterdam terwyl hy na die ligspel kyk.

Hy sê: “Vir my was die maak van dié pareltje ’n Kersgeskenk.”

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=KaSnIoQCiIM

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top