Pareltjes uit Amsterdam: ART ZOO

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy ART ZOO, ’n projek deur Jaap Sinke en Ferry van Tongeren wat onder die kollektiewe naam Darwin, Sinke & van Tongeren (dikwels afgekort as DS&vT) sake doen.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=VSPhfUSNXEg

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top