Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum

  • 0

Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog?

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=xdFejdp80WQ

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top