Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

  • 0

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling “Josephine Baker: ’n lewe van weerstand” te besigtig.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=ThkUGRKUEyg

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top