Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In hierdie video besoek hy die Oceanista – Fashion & Sea in Het Scheepvaartmuseum. Dié uitstalling toon hoe die see en seevaart ’n invloed het op modes en die klere wat ons dra.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=3lvcfO_vSNQ
