Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en African Sun Media nooi u graag uit om die boekbekendstelling van Kortpad-Afrikaans by te woon.
Anne-Marie Beukes sal die verwelkoming waarneem.
Wannie Carstens is die programleier en sal in gesprek wees met die outeurs, Rina Loader, Tobie van Dyk en Charlene Human.