Op Woensdag, 26 April, van 14:00 tot 14:45, lewer Charl-Pierre Naudé ’n referaat by Samespraak oor sy doktorale proefskrif. Die titel van sy aanbieding is “In die rede geval: Waarom die mens mites maak”.
Hier is die Zoom-skakel:
https://us02web.zoom.us/j/5122580627?pwd=Wlhtemw5M2QxUWZmNURkdlc0dHd0Zz09
Vergadering-ID: 512 258 0627
Wagkode: 1234