Persvrystelling – Rooiborsduif: Gesprekke oor Breytenbach

  • 0

.........

Titel: Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde
Skrywer: Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798178761

’n Oorsig van Breytenbach se digkuns is ’n voëlvlug oor die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal geherdefinieer het. Die gedigte is chronologies gerangskik volgens die digter se lewensgang: jongmenslewe in Kaapstad, Parys, bannelingskap weens sy huwelik, terugkeer en tronkstraf, die buiteland. En oplaas ’n pendelaarslewe tussen noorde en suide van die aardbol, waarin tuiskoms slegs in die arms van die liefde is.

.........

Lees meer oor die VisionKeepers-program by Unisa:

Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top