Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.
Die ander films op die kortlys is:
- Collective deur Alexander Nanau en Bianca Oana
- Crip camp deur Nicole Newnham, Jim LeBrecht en Sara Bolder
- The mole agent deur Maite Alberdi en Marcela Santibáñez
- Time deur Garrett Bradley, Lauren Domino and Kellen Quinn.
Klik hier vir die volledige lys benoemings.
Lees Leon van Nierop se resensie van My octopus teacher hier.