Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 41

16/08/2019

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Vrouwenstemmen

Meningen

Nasionale Vrouedag 2019: Swaarde kruis

Diana Ferrus
Meningen

In Suid-Afrika word Vrouedag jaarliks op 9 Augustus gevier. Nasionale Vrouedag herdenk die 1956-mars van ongeveer 20 000 vroue na die Uniegebou in Pretoria om teen die paswet te betoog. Diana Ferrus skryf meer oor die posisie van vroue vandag en of daar genoegsame eenheid tussen vroue is om patriargie die stryd aan te sê.

Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag

Willem de Vries
SASNEV

"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.

Video: Kaapstad-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee

Menán van Heerden
Interviews

"Met In my vel verken Azille Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ’n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ’n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ’n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees." Op Dinsdag 6 Augustus 2019 is haar debuut by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Marianne Thamm het met Azille gesels. Menán van Heerden het die gesprek opgeneem en foto’s geneem.

Interviews

België-studie-uitruil en die Jongerenproject: ’n onderhoud met Aletta Simpson

Marli van Eeden, Aletta Simpson
Interviews

"Dit was vir my ook opvallend dat die meeste Nederlandssprekendes wat ons ontmoet het ook Duits, Frans (veral in België) en ’n bietjie Engels, maar selfs Afrikaans of Latyns kon lees of praat. Die meertaligheid van hierdie mense was vir my indrukwekkend."

Schrijfster Valda Jansen: "De apartheid is mijn Boerenoorlog"

Ingrid Glorie
Interviews

"De apartheid – net als de Boerenoorlog – is iets wat we niet snel zullen vergeten. Iets wat we niet mógen vergeten. We zullen nog een hele lange tijd nodig hebben om die te verwerken."

Cinéaste Saskia Vredeveld: "Het land zat ook in mij"

Ingrid Glorie, Saskia Vredeveld
Interviews

"Tijdens het Nederlandse Filmfestival (Utrecht, 27 september5 oktober) gaat de documentaire A Fool’s Paradise van Saskia Vredeveld in première. Vredeveld (1959) keerde voor deze film terug naar het land waar in ze in de jaren zestig opgroeide, als kind van Nederlandse emigranten."

"The gift of the Nile is shared by 11 countries with various ethnicities, cultures and needs" – an interview with Leiden University PhD student, Abeer Abazeed

Cliffordene Norton, Abeer Abazeed
Interviews

“Water conditions in the Eastern Nile basin are critical, because Egypt (downstream) is located in an arid area, and the Nile is the main fresh water in the country.” Abeer Abazeed is a PhD student at the Institute of Security and Global Affairs at Leiden University. Her PhD research tackles the role of civil society in hydropolitics in the Eastern Nile basin (Egypt-Sudan-Ethiopia). She discusses her research and future plans with Cliffordene Norton. #hydropolitics

Dichter Pieter Odendaal: "Poëzie is iets wat je sámen doet"

Ingrid Glorie, Pieter Odendaal
Interviews

"De prestigieuze Ingrid Jonkerprys is dit jaar toegekend aan Pieter Odendaal voor zijn debuutbundel asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018). Odendaal zal de prijs op 14 september in Wellington in ontvangst nemen, kort voor hij naar Nederland vertrekt om deel te nemen aan de Week van de Afrikaanse roman."

"Als de bundel een huis is, doet Daniel Hugo de deur open en leidt de bezoeker rond"

Willem de Vries, Benno Barnard
Interviews

Die meermale bekroonde Nederlandse digter Benno Barnard is ’n groot voorstander van samewerking tussen die Nederlandstalige en Afrikaanstalige literatuur. Dus is dit ’n heuglike gebeurtenis dat die Afrikaanse vertaling daarvan deur ’n vertaler en digter aan die orde van Daniel Hugo langs Benno se oorspronklike verse gepubliseer is. Benno het met Willem de Vries oor sy poësie en die bundel Die trouservies gesels.

Over taal

Lekker Afrikaanse idiome I

Menán van Heerden
Over taal

"Pekel", "noppies", "keper", "Kaapse draai". Hoe pas hierdie woorde en frase in Afrikaanse idiome in? Hier volg vyf idiome en hul betekenisse.

Lekker Afrikaanse idiome, uitdrukkings en woordeskat II

Menán van Heerden
Over taal

"Snoeshaan"; "snotpsalm"; "soetvleisklier"; "skurwejan"; "spekstorie". Wat beteken hierdie woorde?

 

Afrikaanse uitdrukkings wat lekker op die tong val

Cliffordene Norton
Over taal

"'Don't jella, vang tips'; 'don't koppel feelings'; 'jy vat mos one' ... Daar is vir my iets lekkers aan Afrikaans in al haar vorms. Dit voel soos huis op die tong. Hier is ’n paar gesegdes en hul betekenisse wat jy dalk nog nie gehoor het nie."

Hoekom word Afrikaans "kreools" genoem?

Menán van Heerden
Over taal

"Waarom word Afrikaans as ’n 'kreoolse' taal bestempel? Alle tale word deur taalkontak verander. Elke taal is 'gemeng'. Waarom dan hierdie etiket?"

Nu op LitNet

Nuwe geskiedenis

Jitsvinger
Rubrieke

"In baie aspekte dien hip hop as ’n tipe transformerende pedagogie waarmee ons kennis en informasie politiseer en iets konstruktief vervaardig."

Reizen

The Obz Trail (Observatory, Cape Town)

Paul Murray
Reizen

"Experience an alternative Cape Town": "Observatory, commonly known as Obz or Obs, in Cape Town, is an interesting area, but probably more suited for the younger generation, for the traveller and, even more, for the backpacker."

Kosten dagje uit fors gestegen

Ingrid Glorie
Reizen

"Wie er deze zomer in Nederland met het gezin op uit wil, moet flink in de portemonnee tasten. De prijs van een dagje weg is in de afgelopen vijf jaar fors gestegen. Vooral de toegangsprijs voor musea en dierentuinen is omhoog gegaan; deze was in juli 2019 17% hoger dan in juli 2014. Ook bij de entree voor attracties, evenementen, bioscopen, theaters en concerten is de consument duurder uit, zo blijkt uit onderzoek van het Centraal Bureau voor de Statistiek."

Kunst

Zeitz MOCAA wil bewys kuns behoort aan almal

Marli van Eeden
Kunst

"Die Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) in Kaapstad is nie net die grootste kunsmuseum in Afrika en die grootste museum in die wêreld wat kontemporêre kuns van Afrika vertoon nie, die museum poog ook om kuns toeganklik vir almal te maak en te help om die idee dat kuns net vir die sogenaamde 'elite' is om te besigtig, te help afbreek."

In het nieuws

ANC-kaders veg soos kat en hond in en om die howe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die binnegevegte wat reeds maande lank in die ANC broei, word al hoe meer in en om die howe op die spits gedryf en die lang messe word behoorlik geslyp om mekaar keelaf te sny. Oudkamerade dagvaar mekaar die een na die ander voor die hof. President Ramaphosa veg self vir sy politieke oorlewing in ’n stryd waar daar uiteindelik net een wenner kan wees."

Kaapstad gooi naam weg met misdaad

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Kaapstad het weereens die bedenklike eer te beurt geval om aangewys te word as die gevaarlikste stad in Afrika en een van die gevaarlikste stede ter wêreld. Dit blyk uit die jongste verslag van die Mexikaanse burgerraad vir openbare veiligheid en strafreg. Volgens die verslag is Kaapstad die 11de gevaarlikste stad ter wêreld en die gevaarlikste stad in die land."

SAUK was ’n nes van teistering en magsug

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Werknemers van die SAUK is deur magsbehepte base geterroriseer en die openbare uitsaaier is lamgelê deur werknemers se vrees, frustrasie, pyn en hulpeloosheid. Dit is enkele van die bevindings wat onlangs bekendgemaak is in die ondersoek na bewerings van redaksionele inmenging by die SAUK. Dit volg nadat die SAUK in Mei 2018 ’n kommissie aangestel het om verskeie bewerings van politieke en redaksionele inmenging in sy nuuskantore te ondersoek."

Kaap juig oor voller damme maar inwoners moet steeds spaar

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Kapenaars is in die wolke oor die milde reën wat die afgelope seisoen oor die droogtegeteisterde provinsie neergesak het. Dit beteken egter nie die sluise van die hemel het al die provinsie se waterprobleme weggespoel nie."

Film

Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie

Marli van Eeden
Film

"Skokkend, boeiend en hartverskeurend. Die internasionaal bekroonde Suid-Afrikaanse dokumentêr, Stroop: Journey into the Rhino Horn War, beklemtoon die uiters komplekse aard van die renosterstropery-krisis en poog om die geheime van die donker wêreld van renosterstropery bloot te lê."

Kalender

Staying Afloat − Zuid-Afrikaanse schilder Ndikhumbule Ngqinambi exposeert in Amsterdam

Voertaal
Kalender

Tot en met 15 september 2019 is bij Galerie 23 in Amsterdam de solotentoonstelling Staying Afloat van de Zuid-Afrikaanse kunstenaar Ndikhumbule Ngqinambi te zien.

Breyten Breytenbach treedt op tijdens Nacht van de Poëzie

Voertaal
Kalender

De Zuid-Afrikaanse dichter Breyten Breytenbach is een van de negentien dichters die zullen optreden tijdens de 37e Nacht van de Poëzie, die op zaterdag 28 september van 20.00 tot 03.00 uur wordt gehouden in theater TivoliVredenburg in Utrecht.

Bronbeek-symposium 2019: de Indonesische stem

Voertaal
Kalender

Op zondag 3 november 2019 vindt in Arnhem het Bronbeek-symposium plaats, het jaarlijkse evenement georganiseerd door Werkgroep Indisch-Nederlandse Letterkunde van de Maatschappij der Nederlandse Letterkunde. Als thema is dit jaar gekozen voor De Indonesische stem.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved