|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 43
12/09/2019
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Regering hou hoëvlakgesprekke oor xenofobie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika se minister van Internasionale Betrekkinge, Naledi Pandor, het Maandag beloof dat die regering alles in sy vermoë sal doen om die vlaag xenofobie wat die afgelope weke oor die land spoel, hok te slaan. Die minister het in Pretoria met ambassadeurs en hoëkommissarisse van Afrikalande vergader oor die xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika. Dele van Gauteng het onder aanvalle deurgeloop toe besighede, hoofsaaklik van buitelanders, geplunder en aan die brand gesteek is. Dié aanvalle het gelei tot vergeldingsaanvalle op Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland."
|
 |
Xenofobie – Hoe Suid-Afrikaners hulleself in die voet skiet
Gerbrandt van Heerden
NouNet
"Vir ’n lang tyd is Suid-Afrika beskou as ’n aanloklike bestemming vir baie immigrante om ’n nuwe, meer suksesvolle lewe te begin. Maar onlangse gebeure in die land kan veroorsaak dat hierdie trekpleisters nie meer genoeg is vir mense om na Suid-Afrika te verhuis nie. In 2019 word Suid-Afrika weereens geskud deur xenofobiese geweld."
|
 |
P-woord gons op Twitter oor Malema #p@*$ genoem word
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers was Dinsdag uit die veld geslaan toe die p-woord uit die bloute die gewildste hutsmerk op Twitter was. Dit het behoorlik gegons onder Suid-Afrikaners oor die gebruik van dié woord wat in Nederlands geen wenkbrou sou laat lig nie. Die hutsmerk #p..s het op Suid-Afrikaanse Twitter 'getrend' nadat ’n senior joernalis van Eye Witness News (EWN), Barry Bateman, die EFF-leier, Julius Malema, glo ’n p@*$ genoem het."
|
 |
SA-ambassadeur in Nederland herroep na hy land in oneer bring
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die staatsamptenaar Bruce Koloane, wat die omstrede Guptas in 2013 gehelp het om toestemming te verkry om met hulle privaatvliegtuig op Waterkloof-lugmagbasis te land en daarna met ’n ambassadeurskap in Nederland beloon is, se diplomatieke loopbaan is kortgeknip."
|
 |
Caster Semenya wend haar tot sokker ná atletiekklappe
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Olimpiese atletiekkampioen Caster Semenya se besluit om haar na die sokkerveld te wend beteken nie noodwendig sy is verlore vir atletiek nie. Die tweemalige Olimpiese kampioen gaan egter volgende jaar haar atletiekskoene vir sokkerskoene verruil. Semenya het verlede week ’n kontrak met die plaaslike JVW-sokkerklub onderteken."
|
 |
Eben Etzebeth en die tragedie van die vrou
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Baie mense is kwaad vir die Springbok-rugbyspeler Eben Etzebeth. Hoewel daar geen bewyse is dat hy skuldig is aan enige klagtes van aanranding nadat hy onlangs in ’n groep vir ’n aand uit na Langebaan was nie, voel baie mense, veral vroue, dat waar daar ’n rokie is, daar minstens ’n vape-kooltjie moet wees."
|
 |
Damplein hoor die roepstem van die vroue
Elani Willemse
Meningen
In solidariteit en meelewing met hul tuisland het ongeveer 200 Suid-Afrikaners op Sondag 8 September op Damplein in Amsterdam gedemonstreer teen geslagsgebaseerde geweld en xenofobie. Elani Willemse doen verslag.
#AmINext #UyineneMrwetyana #saynotoxenophobia
|
 |
Tijdschrift Ons Erfdeel wordt De Lage Landen
Michaël Vandamme
Meningen
"Het tijdschrift Ons Erfdeel werd in 1957 door drie studenten opgericht. Voor één van hen, Jozef Deleu, wordt de uitbouw ervan een heus levenswerk. Tot op vandaag brengt het een waaier aan informatie over het Nederlandstalige artistieke, culturele en maatschappelijke leven."
|
 |
Omatsuri vir die Rugbywêreldbekertoernooi 2019 in Japan
Karmien Roux
Meningen
"Die Japanse konsep van Ometenashi of gasvryheid is iets om te ervaar. Hierdie spesiale soort gasvryheid kom eers werklik tot sy volle reg wanneer daar groot feestelikheid of Omatsuri is. Die Japanners vier alles ... en die 2019 Rugbywêreldbekertoernooi gaan werklik ’n nasionale fees wees – een van die grootstes nóg! Sport, rugby, laat ons toe om in een oomblik deel te wees van iets groter, maak nie saak waar ons vandaan kom nie."
|
 |
"Sorry, uw huis is lelijk"
Michaël Vandamme
Meningen
"Enkele jaren geleden keek Hannes Coudenys met verbazing naar de lelijke huizen die hij aantrof wanneer hij Vlaanderen doorkruiste. Het was die lelijkheid die Hannes inspireerde om in 2011 met zijn project Ugly Belgian Houses van start te gaan. Hij besloot er foto’s van te verzamelen, er kwam een boek en nu is zijn project zelfs naar de televisie getild."
|
 |
Bande tussen Breyten Breytenbach en die Lae Lande verken in internasionale tydskrif
Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Interviews
In die nuwe uitgawe van die tydskrif Zacht Lawijd staan die Afrikaanse skrywer en skilder Breyten Breytenbach se aanwesigheid en resepsie in Nederland en Vlaandere sentraal. Yves T’Sjoen is die redakteur van die tydskrif. Hy het Willem de Vries se vrae beantwoord en vertel van die komende program in Gent in die jaar waarin Breytenbach se 80ste verjaardag internasionaal gevier word.
|
 |
Breytenbach op 80: Perspektiewe op Breytenbach | Perspectieven op Breytenbach
Louise Viljoen, Yves T'Sjoen
Literatuur
By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre. | Ter gelegenheid van de tachtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 september 2019 is een digitaal dossier samengesteld met aandacht voor afzonderlijke gedichten in het omvangrijke oeuvre.
|
 |
Breytenbach op 80: Perspektiewe | Perspectieven op Breytenbach – Alwyn Roux en Johan Reijmerink
Alwyn Roux, Johan Reijmerink
Literatuur
Alwyn Roux: "In hierdie lesing bestudeer ek die verskil tussen die leksikale betekenis van woorde (van skryf) en die pragmatiese effek van woorde (werklike dade)."
Johan Reijmerink: "De dichter problematiseert met zijn metonymische dubbelzegging het fenomeen water. Hij verlaat met zijn formulering de natuurlijke instelling die we in ons alledaagse leven tegenover water hebben." |
 |
Breyten op 80: Perspektiewe | Perspectieven op Breyten – Dewald Koen en Gerard Scharn
Dewald Koen, Gerard Scharn
Literatuur
Dewald Koen: "In die gedig '3.14 (Taalstryd)' uit die bundel Lewendood wend die spreker homself tot ironie om die taalstryd ten opsigte van die erkenning en bevordering van Afrikaans binne die politiese sfeer van die gebeure voor en na afloop van die 1976 Soweto-opstande te verwoord."
Gerard Scharn: "Wisten wij in Nederland? Wist ik? Breytenbach is er geweest en weet!"
|
 |
Breytenbach op 80: Perspektiewe | Perspectieven op Breytenbach – Daniel Hugo en Job Degenaar
Daniel Hugo, Job Degenaar
Literatuur
Daniel Hugo: "Die slotwoorde eggo ook die titel van een van Breyten se tronkbundels, naamlik Lewendood, en hou verband met die digter se Boeddhistiese siening van die verweefdheid van lewe en dood. Op dieselfde paradoksale wyse kan die digter tegelyk blind wees én sien."
Job Degenaar: "Het gedicht 'Allerliefste, ek stuur vir jou ’n rooiborsduif' verscheen in de bundel Lotus en is een brief in dichtvorm aan de geliefde. Het boekwerk verscheen onder het pseudoniem Jan Blom. In die tijd schreven veel Zuid-Afrikaanse auteurs onder pseudoniem vanwege de ingestelde censuur." |
 |
Lewenslesse van Rome, met liefde
Didi Potgieter
Reizen
"Dit is nie die pragtige geboue en ryk geskiedenis van die Italianers wat drie maande na ons reis soms nog my asem wegslaan nie, maar die belangrike lewenslesse wat ons op die reis geleer het wat ons steeds op die alledaagse lewe kan toepas."
|
 |
"Where the city meets the sea"
Paul Murray
Reizen
"Cape Town, a seafront city, offers the visitor the finest in fish restaurants, such as La Perla in Sea Point. One late afternoon, I also took to the V&A Waterfront (Table Bay harbour), where the land and sea meet, to see what the food was like at a few of the fish restaurants at the quayside."
|
 |
Zuid-Afrikaanse studenten op logies
Marc Lefever
Reizen
"Tijdens het weekend van 5 tot 7 juli 2019 hadden wij samen met vier andere gezinnen uit de omgeving van Sint-Genesius-Rode het genoegen om elk twee Zuid-Afrikaanse studenten te mogen huisvesten. Zij waren op studiereis door België en Nederland om kennis te maken met onze taal en cultuur. Wij waren erg positief verrast over de levenswijsheid die wij bij deze toch nog jonge mensen reeds aantroffen en over de mate waarin zij zich betrokken voelden bij het reilen en zeilen van hun land."
|
 |
Week van de Afrikaanse roman 2019: ’n onderhoud met Frazer en Deniel Barry
Naomi Meyer, Frazer Barry, Deniel Barry
Interviews
"Met die Week van de Afrikaanse roman is ek en Deniel hier vir ons bydrae tot digkuns, literatuur, musiek en toonsettings, ons kulturele vertolking en klankbaan van ons land sowel as die kulturele bande wat ons al met Nederland gesmee het."
|
 |
Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)
Menán van Heerden
Festivals
Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September in Kaapstad plaasgevind. Bekroonde Nederlandse digters Radna Fabias en Simone Atangana Bekono was by die fees te sien. Afrikaanse digters en skrywers Pieter Odendaal, Diana Ferrus, Chase Rhys, Jitsvinger en Hakkiesdraad Hartman het ook opgetree. Menán van Heerden het ’n fotogalery en ’n kort video van die fees saamgestel.
|
 |
Jitsvinger se nuwe uitdaging
Cliffordene Norton, Jitsvinger
Interviews
Die rymkletser Jitsvinger het by die Open Book Festival in Kaapstad opgetree. Cliffordene Norton het met hom gesels oor sy volgende uitdaging, ’n Jitsvinger-klerereeks.
|
 |
Vaalpolonie: Wat is dit?
Cliffordene Norton
Culinair
"Elke keer as ek enigiemand van my tuisdorp vertel, vertel ek oor die Vaalrivier, die ooptes en natuurlik die kos. Kos is vir my ’n mondvol herinneringe, en al eet ek nie meer vaalpolonie nie, koppel ek dit aan by die huis wees. Aan Barkly se strate, aan kaalvoet loop en aan lekker tye saam met my neefs en niggies."
|
 |
Afrikaans: nog 10 kitsfeite
Menán van Heerden
Over taal
’n Koplesboek; Argentinië; Jager Afrikaner en "skindertaal". Wat het hierdie woorde met die geskiedenis van Afrikaans te make?
|
 |
Letterkundig symposium: Meerstemmigheid en "het inheemse" van het Afrikaans
Voertaal
Kalender
Jaarlijks organiseert de leerstoel Zuid-Afrikaanse literatuur, cultuur en geschiedenis aan de Universiteit van Amsterdam een symposium. Het programma bevat ook voordrachten van een aantal prominente Zuid-Afrikaanse schrijvers (moderator: Margriet van der Waal). Het symposium vindt plaats op vrijdag 27 september, 12.00-15.00 uur in Amsterdam.
|
 |
Expositie: "Attempts to think like a plant"
Voertaal
Kalender
Persbericht: "Haar familie is 'mixed race', en omdat interraciale relaties illegaal waren in Zuid-Afrika, was het moeilijk om haar familiegeschiedenis in kaart te brengen. Het was een onderwerp waar haar familie nooit over sprak. Daarom is het idee om erbij te horen iets dat Marsi van de Heuvel fascineert. Er is een vrijheid om niet bij iets specifieks te horen, omdat je dan bij alles kunt horen. Planten hebben deze gedachten echter niet, ze doen gewoon."
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|