Nederlandse digkuns gevier by Open Book Festival 2019 (Kaapstad)

  • 0

Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September in Kaapstad plaasgevind.

Bekroonde Nederlandse digters Radna Fabias en Simone Atangana Bekono was by die fees te sien.

Afrikaanse digters en skrywers Pieter Odendaal, Diana Ferrus, Chase Rhys, Jitsvinger en Hakkiesdraad Hartman het ook opgetree.

Menán van Heerden het ’n fotogalery en ’n kort video van die fees saamgestel.

Radna Fabias

Pieter Odendaal

Binne die Fugard-teater

Links: Karin Benjamin, Ena Jansen en Emma Bedford; regs: Murray La Vita en Ena Jansen

Binne die Fugard-teater

Op die tweede dag van die fees, 5 September, het tienduisende mans en vroue teen geslagsgebaseerde geweld protesteer. Teen vroeg-aand was daar plakkate in die strate en in die Raptor Room, een van die venues by die fees. Tydens een van die gesproke-woord-optredes by die Fugard-teater, wat Sondag plaasgevind het, was daar ’n oomblik van stilte gehou vir Suid-Afrika. #AmINext #UyineneMrwetyana

Chase Rhys

Simone Atangana Bekono

Van links: muurkuns op pad na die Raptor Room; buite die Fugard-teater; die mikrofoon staan reg

Feesgangers by die Fugard-teater

Diana Ferrus

Buite en binne die Fugard-teater

Cheers vir eers!

  • Foto’s en video: Menán van Heerden

 

Lees ook

Betogings bring tersaaklikheid van boekfeeste en gesprekke sterk na vore

"I ended up writing poetry because of the Wachowskis" – an interview with Simone Atangana Bekono

"Ons beleef ’n gesonde digkuns-era": ’n onderhoud met Diana Ferrus

Jitsvinger se nuwe uitdaging

Het ondermijnen van mooie plaatjes

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top