|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet
|
Nieuwsbrief 97
05/11/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Op reis met vertalingen |
|
Op reis in Darwiesj se poësie
Willem de Vries
Literatuur
Die digter Magmoed Darwiesj, ’n groot gees in die moderne Arabiese en wêreldletterkunde, sou vanjaar 80 geword het. ’n Afrikaanse vertaling en keur uit sy oeuvre is vanjaar as Die vlug van ’n vreemdeling: Magmoed Darwiesj gedigte in Afrikaans op die afgelope jaarlikse Tuin van Digters-fees op Wellington bekendgestel. Die Afrikaanse vertaler van hierdie digbundel, Bester Meyer, het by die geleentheid oor onder meer sy vertalings en ervaring van Darwiesj met Desmond Painter gesels. |
|
In vertaling verlore? In vertaling gevind?
Izak de Vries
Literatuur
"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."
|
|
Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
Danie Marais
Literatuur
"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."
|
|
Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman
Willem de Vries
Literatuur
Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. |
|
Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart
Annemarié van Niekerk, Melt Myburgh
Literatuur
"Die boek is ’n aangrypende, ontstellende verkenning van die oorsake en omvang van die enorme geweld wat in Suid-Afrika aan die orde van die dag is, en Van Niekerk bou die narratief rondom plaasmoorde wat op Ida in die Oos-Kaap plaasgevind het." – Melt Myburgh in gesprek met Annemarié van Niekerk oor Om het hart terug te brengen.
|
|
Persbericht: Gesigneerde oma’s
Voertaal
Literatuur
"Momenteel loopt er een actie bij uitgeverij De Eenhoorn waarbij je bij aankoop van het boek Mijn oma, dit boek persoonlijk kan laten signeren. Tegelijkertijd maak ik met plezier een mooie tekening in het boek." ~ Jan de Kinder
|
|
"Die mense het gepraat" – en wát gesê?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Maar die gevaarligte flik-flikker-flik oor die ongedurigheid by miljoene landsburgers wat nie die sin daarin gesien het om te gaan stem nie – en dit slegs 27 jaar nadat álle Suid-Afrikaners die grondwetlike reg bekom het om aan verkiesings deel te neem, ’n reg waarvoor Nelson Mandela 27 jaar agter tralies deurgebring het. Hoe moet hý in sy ewige rusplek hieroor voel?"
|
|
Talle koalisies kom na reusewegblystem
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse politieke landskap het die afgelope week drasties verander en ’n nuwe era binnegegaan waar koalisiepolitiek aan die orde van die dag sal wees. Dit volg nadat die ANC vir die eerste keer sedert 1994 nie daarin kon slaag om landwyd en in talle munisipaliteite meer as 50 persent van die stemme te trek nie."
|
|
Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande
Milton Webber
In het nieuws
"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."
|
|
Die knieval: Van versetsimbool tot opvoerigheid?
Frederik Rudolph van Dyk
Menings
"Daarom is die berugte foto van Protea-spelers in wisselende liggaamshoudings tydens die Teenrassisme-Gedenkoomblik tydens die T20-Wêreldbekerkriekettoernooi geensins skandalig nie. Die foto beeld in werklikheid die kosbare balans tussen gedeelde basiese gewaarwordinge enersyds en uiteenlopende bolangse politieke denkpatrone andersyds treffend uit."
|
|
Press release: Damon Galgut wins the Booker Prize
LitNet
Books and writers
"Damon Galgut, after several shortlist nominations, has finally received the global acknowledgement he richly deserves," said Steve Connolly, CEO of Penguin Random House SA and Damon’s local publisher.
|
|
Afrikaans: ’n skat vir Germaanse taalkundiges in die buiteland
Roné Wierenga
Academisch
"Selfs Patagoniese of Namibiese Afrikaans wil hulle nie soos egte Germaanse dames gedra nie en die gevolg is dat Afrikaans dikwels as verwysingspunt gebruik word om op vernuwing te wys en nuwe teorieë te toets." Roné Wierenga vertel meer oor die derde Afrikaans Grammar Workshop (Amsterdam) en die Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics.
|
|
Hoe wend voorskoolse Afrikaans-Nederlandse kinders kodewisseling aan?
Monique Rabé
Academisch
Monique Rabé se meestersgraad in linguistiek en literêre teorie fokus op die wisseling tussen Afrikaans en Nederlands in tweetalige, voorskoolse kinders se spraak. Dié kinders is almal in Suid-Afrika woonagtig, en hulle word volledig vanaf geboorte tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak. Sy sit die bevindinge van haar studie kortliks uiteen.
|
|
Persbericht ‒ Om erbij te horen: transtaligheid, saamhorigheid en het maken van Zuid-Afrikaanse sociale gemeenschappen
Voertaal
Academisch
Op 11 en 12 november vindt in Amsterdam een symposium plaats dat wordt georganiseerd door de Universiteit van Amsterdam, de Universiteit van Gent en het Zuid-Afrikahuis Nederland. Keynote sprekers zijn Antjie Krog en Quentin Williams. Indien u niet in Amsterdam aanwezig kunt zijn, bent u van harte welkom om de bijeenkomst online bij te wonen. Geregistreerde deelnemers zullen op 10 november een zoom link hiervoor ontvangen. U bent van harte welkom om als toehoorder aanwezig te zijn, maar u moet u wel voor 9 november registeren door dit formulier in te vullen.
|
|
Vra die veearts: My yorkies is vreeslik vol fiemies
Marianne Lomberg
Mens en dier
Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.
|
|
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|