Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 102

28/01/2022

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Verwaarloosd Robbeneiland

Actueel

Wêreldbekende Robbeneiland word glo verwaarloos en wanbestuur

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar word al maande in die media berig dat hierdie historiese erfenis van Suid-Afrika gruwelik verwaarloos word, vervalle is en in ’n toestand van wanorde verkeer. Toeriste wat die eiland besoek, kla ook oor die buitensporige prys wat hulle moet betaal om daarheen te gaan. Die eiland is een van die land se belangrikste post-1994 erfenissimbole."

Wes-Kaap spog met van die wêreld se gewildste bestemmings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"TSI gebruik die nuutste tegnologie om die krag van kunsmatige intelligensie toe te pas om sentimente van mense se voorkeure te ontsyfer. Dit is die eerste keer ooit dat bestemmings regoor die wêreld op so ’n wyse gerangskik word om die plekke te ontdek wat werklik die mees geliefd is."

Verstekelinge, vlugtelinge, verraaiers, voëlgriep en vokale protes

Milton Webber
In het nieuws

"’n Verstekeling is op Schiphol in die neuswiel van ’n vragvliegtuig uit Suid-Afrika aangetref; omstredenheid oor The voice of Holland kring verder uit; die Switserse Anne Frank-fonds het die bevindings van die ondersoekspan oor die beweerde verraaier van Anne Frank en haar gesin skerp gekritiseer; gewelddadige betogings wil stem verleen aan diegene wat skynbaar nie gehoor word nie; en voëlgriep rig groot skade in die landbou aan."

Dood en verraad in die Lae Lande

Milton Webber
In het nieuws

"Die gewilde sangkompetisie The voice of Holland word onmiddellik stopgesit; ’n jongman van Franse afkoms word aangekeer kort nadat hy glo ’n niksvermoedende vrou voor ’n aankomende moltrein gestoot het; en ’n ondersoekspan het skynbaar die verraaier van Anne Frank geïdentifiseer."

COVID-19-kenners meen maskers en ramptoestand is uitgedien

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Hy glo wel dat diegene wat weier om ingeënt te word, die gevolge moet dra. Hy sê sulke mense sal moet aanvaar dat sekere deure vir hulle gesluit sal word soos wat met die tennisspeler Novak Djokovic in Australië gebeur het."

Weerstand teen verpligte COVID-19-inentings bou op

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ten spyte van ’n oorwig getuienis dat inenting teen COVID-19 help om die verspreiding van die virus te bekamp en help voorkom dat mense ernstig siek word of sterf as gevolg daarvan, is daar hewige teenstand onder baie Suid-Afrikaners wanneer dit by verpligte inentings kom."

Hof genader om die nasionale ramptoestand te beëindig

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Solidariteit-beweging, waaronder Solidariteit en AfriForum, gaan met regstappe begin om die howe te vra om die ramptoestand te beëindig, terwyl Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, vra dat buitelugfasiliteite tot volle kapasiteit heropen mag word."

Suid-Afrikaners huil krokodiltrane oor Redro se heengaan

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners is in sak en as omdat een van hulle geliefde happies, naamlik vissmeer wat gewoonlik saam met roosterbrood geëet word, besig is om van die winkelrakke te verdwyn en blykbaar nie weer aangevul gaan word nie."

Hof het beslis oor matrieksuitslae in koerante

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens Natasha Venter, bestuurder vir onderwysregte by AfriForum, dien die openbare opgewondenheid wat met die publisering van matriekuitslae gepaardgaan, as motivering vir toekomstige matrieks."

Kommer oor duisende leerlinge wat nooit matriek haal nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Altesaam 897 163 leerders het verlede jaar die matriekeksamen geskryf, maar die graad 10-inskrywings in 2019 was 1 045 424. Dit beteken dat minstens 148 261 leerders binne slegs twee jaar uit die stelsel uitgeval het en nie matriek voltooi het nie."

Reizen

Op die spoor van ’n wetenskaplike monnik

Izak de Vries
Reizen

"Hierdie monnik was ’n dromer, denker en doener. Hy was ’n ingenieur, sonder enige formele opleiding, en ook een van die eerste en uiters suksesvolle megaboere in Suid-Afrika. Om dit alles te kroon was hy ’n bemarker par excellence en ’n kommunikasiespesialis soos min. Klink dit te goed om waar te wees?"

Die Dylan Lewis-beeldetuin

Izak de Vries
Reizen

"Die werke straal sensuele genot uit. Die liggaam word gevier. Daar is pret in baie van hierdie beelde. Daar is ook pret in die tuin ingebou. ’n Mens voel byna stout as jy by ’n tonneltjie inglip om na nuwe avonture te gaan soek."

Interviews

Almatine Leene, Theoloog des Vaderlands 2021: "Zuid-Afrika is mijn redding geweest"

Ingrid Glorie
Interviews

"Almatine Leene voelde zich al op jonge leeftijd geroepen. Ze wilde predikant worden. Maar er was een probleem: binnen het kerkgenootschap waartoe zij behoorde, de Gereformeerde Kerken vrijgemaakt (GKv), mochten vrouwen geen predikant worden. Daarom vertrok ze naar Zuid-Afrika, waar ze predikant werd bij de Nederduits Gereformeerde Kerk van Stellenbosch-Wes."

Nachoem M. Wijnberg oor Liedjes/Liedjies: "Vertalen maakt een belangrijk deel uit van wat poëzie is."

Willem de Vries, Daniel Hugo, Nachoem M. Wijnberg
Interviews

Die poësie van Nachoem M. Wijnberg het vir die digter Alfred Schaffer die deur na die skryf van poësie geopen. Só het Schaffer gesê toe hy gevra is na wat Wijnberg, een van die belangrikste eietydse digters in Nederland, vir sy eie skryfwerk beteken, en die nuus dat Daniel Hugo Wijnberg se bundel Liedjes in Afrikaans as Liedjies (imprimatur) vertaal het. Willem de Vries gesels met Wijnberg en Hugo oor die pasverskene bundel vertaalde poësie Liedjes/Liedjies.

Taaldiscussie

Staalkaart van actuele taalkunde

Ingrid Glorie
Taaldiscussie

"Op 1 augustus 2021 nam Nicoline van der Sijs (1955) afscheid als hoogleraar Nederlandse Taalkunde aan de Radboud Universiteit. Ter gelegenheid van haar emeritaat verscheen het omvangrijke liber amicorum Wat gebeurt er in het Nederlands?! Deze bundel laat goed zien hoe relevant en veelzijdig taalkunde kan zijn. Vooral als je bij het onderzoek gebruikt maak van de nieuwe mogelijkheden van het digitale tijdperk."

Literatuur

Roerige tijden, dat zijn het

Hendrik-Jan de Wit
Literatuur

"Ingrid Winterbach vat deze bijzondere tijd in een roman samen, waarmee het verhaal van deze tijd spreekt – compleet met onwetendheid, zorgen, spanningen en pillen."

Culinair

Michelin-sterre skitter in Stanford

Maryke Roberts
Culinair

"Nou is daar nie net ’n nuwe restaurant op die bekroonde wynplaas Springfontein nie – die sjefs aan die hoof van Wortelgat-restaurant is die eienaars van De Kromme Watergang in Hoofdplaat, Nederland, wat met twee Michelin-sterre spog."

Cultuur

Persbericht: Derde Nelson Mandela-lezing – Een wereld van vrijheid, gelijkwaardigheid en recht

Voertaal
Kalender

Zondag 6 februari vindt voor de derde keer #ImagineMandela-Live! plaats. Een bruisend cultureel programma rond de ZAM Nelson Mandela Lezing, dit keer van de hand van de gelauwerde Keniaanse schrijver en opiniemaker Yvonne Adhiambo Owuor. Naast de lezing is er onder meer muziek, theater, dans en spoken word.

Mens en dier

Vra die veearts: Sonskerm en was in die ore

Marianne Lomberg
Mens en dier

Daphne Becker skryf: "My man wil weet of honde ook wasopbou in hul ore kan kry wat hul gehoor strem en kan dit verwyder word?" Lees Marianne se antwoord.

Vra die veearts: ’n Loopmagie in ’n klein hondjie

Marianne Lomberg
Mens en dier

Elmarie skryf: "Ek het ’n sewe-week-oue baba, ’n Jack Russell-kruising. Sy wil al van vanoggend af nie eet nie. Haar magie werk water." Lees Marianne se antwoord.

Nu op LitNet

Stef Bos terug op die verhoog – op sy weerloosste

Maryke Roberts
Teater

"Ek is dankbaar die kollig het hom weer geroep; dankbaar dat hy in musiek sy heil vind; want sy optredes het my geroep; sy musiek bring heil vir my siel."

Abraham H de Vries (1937–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die verskil tussen waarheid en leuen, tussen werklikheid en verdigsel is – wat stories betref – nie ter sake nie." Lees oor Abraham H de Vries se lewe en werk.

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved