Vra die veearts: ’n Loopmagie in ’n klein hondjie

  • 0

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is ’n veearts wat dit geniet om met mense oor hulle diere te gesels. Stuur jou vrae na veearts@voertaal.nu.

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is a veterinarian who enjoys talking to people about their animals. Send your questions to veearts@voertaal.nu.

Marianne Lomberg (BVSc Hons) is een dierenarts die graag met mensen over hun dieren praat. Stuur je vragen naar veearts@voertaal.nu.

***

Elmarie skryf:

Goeiemiddag

Ek het ’n sewe-week-oue baba, ’n Jack Russell-kruising. Sy wil al van vanoggend af nie eet nie. Haar magie werk water en dis geel en slymerig en stink baie. Enige raad tot ek oor ’n paar dae by ’n veearts kan uitkom?

 

Elmarie, ’n  waterige loopmagie in so ’n  klein hondjie kan dodelik ernstig wees. Dit sal wonderlik wees indien jy enigsins kan probeer om haar vroegoggend by die veearts te kry – oor ’n paar dae is dit dalk te laat. Maak seker dat sy kossies en vars water inkry tot dan, maar hoe gouer sy by ’n veearts kan kom, hoe beter.

Sterkte!

Marianne

Vandag se antwoord word geborg deur My Pet Club (www.mypetclub.co.za). My Pet Club wil jou help om tyd en geld te bespaar, ook kennis op te bou wat jou sal help om die beste moontlike sorg aan jou troeteldiere te gee.

Lees ook:

Vra die veearts: Duur hondekos kou die begroting

Vra die veearts: My worshondjie het gedink hy is Superman

Vra die veearts: My hond wil niks anders as tafelkos eet nie

Vra die veearts: Raad vir ’n rou kol wat nie wil genees nie?

Vra die veearts: Is daar ’n verskil tussen ’n dierenarts en ’n veearts?

Vra die veearts: My hond het harde knoppe op sy lyf

Vra die veearts: Moet my hond wortels en appels eet?

Vra die veearts: Sodra dit aand word, toon hond my vreemde gedrag

Vra die veearts: Die werkers het vir my ’n babasteenbokkie gebring

Vra die veearts: Dit lyk soos ’n bosluis, maar is dit velkanker?

Vra die veearts | Honde in Suid-Afrika vs honde in Europa

Vra die veearts: Dit lyk of iets in ons troetelhen se keel vassit

Vra die veearts: My nege weke oue rottweiler-tefie het katgriep

Vra die veearts: Ons honde trek vreeslik

Vra die veearts: Kan iemand help om ons honde in vrede saam te laat wees?

Vra die veearts: Diere versteur die balans in die huis

Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Vra die veearts: Epilepsie

Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop

Ask the vet: My Yorkie cries when I leave

Vra die veearts: My Jack Russell is doof, grondpaaie laat hom kerm

Vra die veearts: Abby jeuk, Lulu kry aanvalle

Vra die veearts: Vlekkie kry angsaanvalle

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top