Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 182

04/04/2025

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw Afrikaanse interview

Literatuur

Interview: Alfred Schaffer, 20 maart 2025

Alfred Schaffer
Literatuur

Op donderdag 20 maart 2025 was Alfred Schaffer te gast in het college van Alwyn Roux aan de Universiteit Leiden. Voor deze gelegenheid hebben studenten het voorwoord en de tekstkeuze van Schaffer gelezen en vragen voorbereid.

Alfred Schaffer als cultuurbemiddelaar: "O se boloke / Bescherm ons"

Yves T’Sjoen
Literatuur

"De literair-institutionele betrokkenheid en dus de 'agency' van Schaffer als mediërende actor in het prismatische proces van culturele uitwisseling is kortom veelzijdig."

Brief en repliek 7: Antjie Krog en Marlene van Niekerk

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Literatuur

"Vandeesweek maak ons voorwerk tot die digterlike oeuvres van Antjie Krog en Marlene van Niekerk, persone wat net soveel tot die eerste as die tweede deel van die kursus behoort. Daarna kyk ons vorentoe, met behulp van Alfred Schaffer se kuratorskap van DW B 2024 (4) O se boloke / Bescherm ons. Stemmen uit Zuid-Afrika."

Tweespraak met Antjie Krog: De witte canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika, taalsleutels voor meerstemmig intercultureel verkeer

Yves T’Sjoen, Antjie Krog
Literatuur

"Daarom moeten overheden blijven investeren in degelijk vertaalwerk, universiteiten in performante vertaalopleidingen. Het is niet de eenzijdige blik die de wereld verrijkt: in de caleidoscoop is de wereld veelkantig en veelkleurig."

Leesimpressie: Uitverkoren door Saskia Pieterse en Janneke Stegeman

Erik van den Bergh
Literatuur

"De ontwikkeling van het Nederlandse zelfbeeld knap ontleed."

Leesimpressie: Laatste cahiers 1951–1959 door Albert Camus

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een opmerkelijke bundel met zeer gevarieerde persoonlijke noties van Camus; intrigerend, autonoom, soms scherp, al zijn niet alle aantekeningen makkelijk te volgen."

Leesimpressie: De achterstraten door Perhat Tursun

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een beklemmende roman over een naamloze Oeigoerse man die naar de ondoordringbare Chinese stad Ürümqi komt nadat hij een tijdelijke baan gevonden heeft in een overheidskantoor."

In het nieuws

DA en EFF betwis begroting in hof: Politieke en ekonomiese golwe dreig

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die EFF stem saam dat die proses onwettig was. Hulle argumenteer dat die finansiële komitee nie die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle formeel goedgekeur of gewysig het soos die wet vereis nie."

Die hare waai tussen partye in die parlement oor begroting

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Politieke partye het mekaar die afgelope week oor en weer van verraad beskuldig terwyl die RNE op die rand van ineenstorting gehuiwer het weens geskille oor die begroting."

Historiese ooreenkoms red dalk bedreigde Afrika-pikkewyn

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Bewaringskundiges en die visbedryf is reeds jare lank in ’n geskil betrokke oor hoeveel kommersiële visvang bygedra het tot die Afrika-pikkewynbevolking se skerp afname en tot watter mate visvangbeperkings die dreigende uitsterwing van dié pikkewyne sou stuit."

Suid-Afrikaanse Lugmag stort in duie

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Versuim om beslissend op te tree sal volgens hom nie net Suid-Afrika se veiligheid in die gedrang bring nie, maar dreig ook om ons rol as ’n streeksmoondheid in vredesbewaring en konflikoplossingspogings binne die SAOG-raamwerk te verminder."

Suid-Afrika-VSA-spanning voorop by ANC se NUK-vergadering

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Verlede Vrydag se NUK-vergadering het op ’n deurslaggewende oomblik gekom, met die ANC onder druk ná die 2024-verkiesing, waar dit sy absolute meerderheid verloor het en nou ’n brose 10-party-koalisie lei."

"Kill the boer, kill the farmer" maak weer internasionaal opslae

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Trump het op 23 Maart ’n plasing van Musk op Truth Social gedeel waarin Musk die lied as ’n oproep tot geweld teen wit mense beskryf het, gekoppel aan Suid-Afrika se Onteieningswet en Swart Ekonomiese Bemagtiging."

Suid-Afrika is een van die gevaarlikste lande te wêreld

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Diegene wat president Donald Trump se aanbod oorweeg om Amerika toe te vlug, moet ook mooi dink, want die VSA vaar ook nie te waffers nie."

Aantal mense met MIV in Suid-Afrika bereik ’n nuwe rekordhoogte

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die toenemende getalle is dus ’n weerspieëling van die feit dat antiretrovirale medisyne mense aan die lewe hou wat andersins sou gesterf het."

Trump se invoertariewe: Suid-Afrika staan voor ekonomiese uitdaging

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die regering het nog nie ’n duidelike teenstrategie nie, maar die ANC-NUK-lid Kgosientsho Ramokgopa het die behoefte aan dringende onderhandelinge met die VSA beklemtoon om Suid-Afrika se posisie te beskerm."

Culinair

Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie

Maryke Roberts
Reisgogga

"Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lê van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede."

Geskiedkundige jaar vir dorp én wynplaas

Maryke Roberts
Reisgogga

"Die jaar 2025 is vir Durbanville, buite Kaapstad, ’n besondere jaar: Die voorstad vier op 1 April sy 200ste verjaardag en die Durbanville Wynvallei se plase vier dit op 10 en 11 April behoorlik met verskeie aanbiedinge vir wynliefhebbers. Op 2 Mei vier die wêreld Internasionale Sauvignon Blanc-dag – die druif waarvoor hierdie vallei sekerlik die bekendste is."

Ons reis met parfuum en geur en nostalgie

Maryke Roberts
Reisgogga

"Hierdie geure laat jou toe om ’n stukkie van jou ervaring saam huis toe te bring, wat dien as ’n herinnering aan jou verblyf wat lank na jou besoek talm."

Nu op LitNet

Die Groot "Ek is": heuning uit die karkas van ’n leeu

Tom Dreyer
LitNet25-skrywersberaad

"Psychonauts, oftewel psigedeliese reisigers, beskryf die psige soms as ’n eindelose reeks kamers. En ek vermoed hulle het iets beet."

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet
LitNet25-skrywersberaad

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad sal oor ’n aantal maande strek.

Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark

Johan Allers
Leefstyl

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. Vir die derde video in hierdie reeks is hy op ’n yskoue Sondag op sy fiets Vondelpark toe om by mense te hoor wat hulle van Afrikaans weet.

’n Huldeblyk aan Johann de Lange

Hans Pienaar
In memoriam

"As ’n gewaardeerde digter sterf, is een van ’n mens se impulse, na die skok en die algemene agge nee daarvan, om sy werk op te som, die boek toe te maak en in die regte vakkie te gaan sit: groot digter, mineur groot, major minor, minor maar ... In Johann de Lange se geval is die antwoord: Hou hom langs jou bed vir nog ’n ruk; dit maak nie saak nie."

Diplomasie op die afgrond

Freek Robinson, Theo Venter
Onderhoude

Wat gaan aan in die Regering van Nasionale Eenheid? Hoekom op dees aarde kan hulle nie die begroting goedkeur nie? En hoekom is daar skielik ’n klomp Suid-Afrikaanse sakemanne en oudpolitici in Washington besig met agterdeurpolitiek?

Wat sê Bettina? Hoe vier hulle Eid in Gaza?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoe vier mens enigiets as jy nie weet of dit dalk jou laaste dag op aarde is nie?"

The "slammification" of the spoken word movement: Good or bad news for South African literature?

Raphael d'Abdon
Books and writers

"The loss of spaces designed to cultivate and encourage free expression is arguably the main reason for the decline of the spoken word community as a transformational literary force. But how did slam end up monopolising the spoken word scene?"

Khayatunes: A retrospective review and perceptive interview with Jean Tunes Marais

Manus Zhè Máios, Jean Marais
Lifestyle and entertainment

"Drummers almost never ply their trade for just one project, and Jean is no different, but he made a choice long ago that music would be both muse and arbitrator of his reality."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved