Beste vriende
Graag nooi ons u uit na die volgende Orde van den Prince-byeenkoms wat in samewerking met SASNEV aangebied word.
- Datum en tyd: Saterdag 16 Augustus 2025 om 10:00 vir 10:30.
- Plek: SASNEV Kleine Zaal, Sentraalplein 4, Pinelands.
Die spreker is Yves T’Sjoen. Hy beskryf die onderwerp soos volg:
Ik zou van die gelegenheid gebruik kunnen maken bij SASNEV te vertellen over mijn jongste Breytenbach-boek: De ontdekking van het eiland. breytenbachiana [2025. Scribis], onbedoeld een postuum eerbetoon. Ik heb het manuscript afgerond op de sterfdag in november 2024.
Klik op die volgende skakel vir ’n resensie van die boek: Resensie: De ontdekking van het eiland: breytenbachiana (Yves T’Sjoen)
Sien die uitgewer Skribis se beskrywing van die boek by die volgende skakel: De ontdekking van het eiland
Klik op die volgende skakels vir ’n bespreking van die boek in twee dele:
T’Sjoen vertel van uitkringende navorsing waartoe De ontdekking van het eiland lei: #1
Met hartlike groete
Orde van den Prince

