Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n Paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa
2020-01-24"Die werk van ontlaering vra watter geskiedenisse en betekenisse ons verdring wanneer ons Afrikaanse letterkunde eenvoudig situeer binne die amptelike weergawe van die kultuurgeskiedenis van die (wit) Afrikaner."
Die vier fases van kultuurskok
2019-12-06"’n Paar jaar gelede het ek Amsterdam toe getrek. Om te studeer, maar met die plan om permanent daar te bly. By die universiteit vertel hulle vir ons van die vier fases van kultuurskok."