Portugal, deel II: Avonture in en om Lissabon
2018-12-05"Dit is vanuit Belém dat die ou seevaarders hul seile gespan en die wye wêreld ingevaar het. Die Mosteiro dos Jerónimos was byvoorbeeld Vasco da Gama se laaste slaapplek op Europese bodem voor hy om Afrika na die Ooste gevaar het, terwyl die Torré de Belém die eerste Portugese baken is wat die seelui ná hul lang reis begroet."
Portugal: Pragtige Porto (deel I)
2018-11-28"Portugal is die tuiste van fadomusiek, portwyn en die befaamde pastéis de nata (’n heerlike vla-tertjie in skilferdeeg wat baie aan melktert herinner). Die strate en stegies is in keisteenpatrone gepak en die geboue met bont teëltjies (azulejos) versier. Die mense is vriendelik, die kos lekker en die pryse billik."