"Tyd is skemer, tyd is gras" ‒ Tweespraak met Dominique Botha
2021-10-04"Met Donkerberg/Bloodwood het ek uiteindelik tot dieselfde gevolgtrekking gekom. Die roospienk berg op die stofomslag word donker in die nag agter my huis, en is die donkerberg in die gedig 'voorbode'. Dit is ’n ko-ordinaat wat ’n gedig en toe ’n bundel geword het." Met de tweetalige uitgave Donkerberg/Bloodwood maakt Dominique Botha haar lang verwachte poëziedebuut. Ter gelegenheid van de bundel treed Yves T'Sjoen in gesprek met de schrijver en haar tekst.
Pierre Simond – Franse Hugenoot, Afrikaskrywer in Amsterdam gepubliseer
2021-02-16"Nagwake uit Afrika het ’n dus sonderlinge reis gehad, vanaf die Banghoekberge aan die suidpunt van Afrika in 1699, via Nederland, Warskou, en uiteindelik Sint Petersburg in Rusland, waar dit eers weer in 1997 weer opgeduik het."