
Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Frazer Barry
2023-07-27"Dit is ’n tweejaarlikse fees en die doel uit die staanspoor was om die rykdom van die Afrikaanse kultuur aan die Nederlandse en Vlaamse publiek oor te dra en om kreatiewe samewerking tussen die lande te stimuleer en aan te spoor."
Ons Perspektief – A virtual exhibition by Vrystaat Kunstefees 2020
2020-11-11Ons Perspektief is ’n samewerkingsprojek van die Nederlandse kuns/hip-hop-kollektief BrotherTill en verskeie Afrika-rymkletskunstenaars. Hulle vermeng musikale style en agtergronde om werk te skep wat nie net musikale genres nie, maar ook grense tussen dissiplines, lande en kulture transendeer. Marli van Eeden gesels met BrotherTill, HemelBesem, Yoma en Frazer Barry.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Frazer en Deniel Barry
2019-09-12"Met die Week van de Afrikaanse roman is ek en Deniel hier vir ons bydrae tot digkuns, literatuur, musiek en toonsettings, ons kulturele vertolking en klankbaan van ons land sowel as die kulturele bande wat ons al met Nederland gesmee het."
Frazer Barry oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-11"Afrikaanse, Afrika-, Nederlandse en Vlaamse kunstenaars het groot komponente van hul tale as ’n gemene faktor. Interpretasie en aanbieding is ’n gebied waarop ons baie by mekaar kan leer. Dit is nie lekker om in isolasie te kuns nie. Mens sou graag wou glo dat ’n mens uniek is, maar die realiteit is dat al ons idees en dinge wat ons bereik, geïnspireer is deur iemand of iets anders. Ons staan op berge van informasie en ons is ewige sponse."