"Ek het positief getoets vir COVID-19": ’n Suid-Afrikaner in Washington, DC
2020-05-20"My siening van die reëls het nie veel verander ná ek positief getoets is nie – ek was steeds hande meer as wat ek treë gee en ek behou te alle tye ’n afstand van twee meter. Ek het wel nie in Maart ’n masker in die supermark gedra nie, maar nou sal jy my nie sommer die huis sien verlaat sonder een nie."
"Dit vat nie veel om voor DC se sjarme te swig nie"
2020-03-16"Washington, DC is een van die mooiste en geskiedkundigste plekke in Amerika – dit sal ’n sonde wees om hier verveeld te wees."