’n Terugreik na toeka se Wildtuin
2024-10-23"Ek was nooit ’n tentmens nie, maar begrippe soos rudimentêr, stoer en outentiek vind by my sterk aanklank. Dit herinner aan die 'ou Wildtuin' wat ek as kind leer ken en as jong volwassene leer lief kry het: ’n aardse plek – hoe nader aan die aarde hoe beter – en waarlik ’n natuurtuin – hoe nader aan die natuur hoe beter."
Die Krugerhek is die poort tot ’n natuurparadys
2024-09-17"Allerlei verrassings is moontlik. ’n Klompie olifante plas in die water. ’n Trop van by die duisend buffels steek lui-lui die rivier oor. ’n Streep drawwende wildehonde keer jou voor."