Jean Oosthuizen

Joernalis

Onsekerheid en kommer na ontbinding van SA Toerismeraad

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-22

"SA Toerisme het in die 2024/25-boekjaar slegs 89% van sy doelwitte bereik, terwyl hy sy begroting met R24,1 miljoen oorskry het."

Amerika ook warm onder die kraag oor SA-weemaghoof se uitlatings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-21

"Die Amerikaanse regering wil glo duidelikheid hê oor Suid-Afrika se beleid teenoor Iran ná die wyd gepubliseerde kommentaar van Maphwanya, tydens sy reis na Iran."

Valke trek renosterhoring-sindikaat vas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-20

"Die feit dat die verdagtes deur ’n stelsel van vervalste permitte kon opereer, toon die groot uitdaging waarmee wetstoepassers gekonfronteer word."

Skeptisisme oor dialoog duur voort, Ramaphosa pleit vir insluiting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-19

"Ramaphosa sê in sy nuusbrief die uitkomste van elk van die komende dialoë sal opgeneem en saamgevoeg word op ’n spesiale digitale platform. Daar sal ook meganismes wees om diegene sonder toegang tot die tegnologie in staat te stel om die uitkomste van hul dialoë in te dien."

Suid-Afrika slaan vure dood na weermaghoof se uitsprake

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-15

"Terwyl die regering probeer om die voorval af te maak as ’n geïsoleerde fout, beklemtoon dit die uitdagings in die koördinasie van buitelandse beleid binne die regering."

Suid-Afrika verwerp VSA se verslag oor verslegting van menseregte in SA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-14

"Onder die Trump-administrasie maak die verslag geen melding van kritiek op bondgenote soos Israel en El Salvador of van Gaza se menseslagting of humanitêre krisis nie, terwyl dit harder kritiek uitspreek teen lande soos Suid-Afrika en Brasilië, met wie Washington koppe stamp."

"Suid-Afrikaners wil praat, maar nie met Ramaphosa nie"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-13

"Minstens agt organisasies en ’n stuk of sewe politieke partye het reeds hul teenstand teen, of onttrekking aan, die Nasionale Dialoog uitgespreek."

Regering stoom voort met Nasionale Dialoog ondanks groeiende kritiek en onttrekkings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-12

"Die Nasionale Dialoog, wat aanvanklik as ’n burgergedrewe inisiatief aangekondig is, beoog om Suid-Afrikaners uit alle lae van die samelewing saam te bring om gemeenskaplike oplossings vir die land se uitdagings te vind."

Minister publiseer Bela-wet se eerste regulasies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-08

"Die gepubliseerde regulasies hou verband met sleutelbepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet rakende kapasiteit en toelatings."

Wes-Kaap belê miljoene om veldbrande te bekamp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-07

"Die Wes-Kaap se Mediterreense klimaat, met droë somers en sterk winde, skep ideale toestande vir veldbrande. Klimaatverandering vererger hierdie risiko’s deur langer droogtes en intense hittegolwe te veroorsaak."

Parlement begin met ondersoek na polisiekorrupsie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-06

"Met Lekganyane aan die stuur sal die komitee nou sy opdrag finaliseer en getuienis begin insamel. Die parallelle geregtelike kommissie onder Madlanga sal tussentydse verslae ná drie en ses maande lewer."

Suid-Afrika moet vinnig aanpas in ’n onstuimige handelsomgewing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-05

"Invoere uit Suid-Afrika, die wêreld se tweede grootste sitrusuitvoerder, het ’n gaping gevul en bygedra tot stabiele aanbod en pryse vir Amerikaanse verbruikers."

Joan Hambidge in gesprek met Antjie Krog: Binnerym van bloed, die einde van ’n skryflewe

Jean Oosthuizen SASNEV 2025-08-03

Daar is verskeie redes waarom die bekroonde digter en skrywer Antjie Krog se outobiografiese roman haar laaste boek is. Joan Hambidge het by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad met Krog in gesprek getree. Hiermee Jean Oosthuizen se oorsig.

Ondersoek en vrae nadat olifant soldaat doodtrap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-08-01

"Die Madimbo-gebied, geleë in die Vhembe-distrik, is bekend vir sy ruwe terrein en digte wildpopulasies, veral olifante wat tydens die droë seisoen uit Zimbabwe na Suid-Afrika migreer op soek na water en voedsel."

Paul Mashatile weer in die kollig oor bewerings van korrupsie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2025-07-31

"Met die 2026-verkiesings op die horison kan hierdie herhalende bewerings van korrupsie en wanbestuur ’n beduidende impak op die ANC se geloofwaardigheid hê."

Verified by MonsterInsights
Top