Jean Oosthuizen

Joernalis

Vroue in Ekurhuleni vrees vir ’n reeksmoordenaar ná nóg liggame by ondersoek gevoeg is

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-16

"Teen Dinsdagogoggend is ’n agste liggaam by die ondersoek betrek. Die ontdekkings in KwaThema, ongeveer 45 km van Kempton Park, het die vrees laat verdiep dat dit die werk van ’n reeksmoordenaar kan wees."

ANC kry wind van voor van alle kante voor 4 November-verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-15

"Die 'fat cat'-grappe is nie bloot vermaak nie; hulle is ’n spieël van die gevoel dat leiers floreer terwyl gemeenskappe krepeer."

Zuma skommel MK-leierskap wéér – party beleef leierskapkrisis net weke voor verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-11

"Die vraag is daarom of die MKP hom as ’n volhoubare politieke organisasie kan vestig as sy leierskap telkens na die smaak van een man verander word."

Konstitusionele Hof moet besluit oor Madiba se hemde, ’n sonbril en ’n R21-miljoen-sleutel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-10

"Op die spel is nie net ’n paar miljoen rand nie, maar die vraag: Wie besit eintlik die fisiese oorblyfsels van die man wat Suid-Afrika se demokrasie vergestalt het?"

Hof moet nou beslis of ANC-kandidate mag deelneem

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-09

"Die uitspraak kan ook ’n breër invloed hê. ’n Oorwinning vir die ANC sou ’n presedent skep vir hoe elektroniese nominasies in die toekoms hanteer word."

Springbokke kry heldeontvangs in Baltimore voor historiese All Blacks-beslissing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-08

"Die Springbokke verteenwoordig nie net rugby nie, maar ook ’n land wat steeds sy plek op die wêreldtoneel opeis."

Nog ’n top generaal uit SAPD geskop terwyl Madlanga se rimpeleffek uitkring

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-04

"Die Madlanga-kommissie het dus reeds ’n merkbare uitkringleffek in die polisie veroorsaak, maar die finale oordeel oor wat werklik gebeur het, lê nog voor."

ANC in yslike dilemma ná spertyd by OVK nie nagekom word nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-03

"Die OVK het egter Dinsdag ’n skerp teenstrydige verklaring uitgereik. Die kommissie het by implikasie die ANC se weergawe volledig verwerp."

Ramaphosa se "Stalingrad-strategie" kry nuwe hupstoot

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-02

"Dit kom ondanks ’n regsopinie van die parlement se Konstitusionele en Regsdiensafdeling dat daar geen werklike botsing van belange of regsbeginsels is waarom Madonsela nie in die posisie aangestel kan word nie."

Stof wil nie gaan lê ná omstrede Bokke-verbyvlug nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-09-01

"Die swartbokse het gepraat. Nou moet die SACAA besluit presies wat hulle sê."

Wantrouemosie teen Didiza trek helder skeidslyn tussen progressiewe koukus en RNE-partye

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-08-28

"Analities is die uitslag betekenisvol. Die RNE-partye het, ondanks interne spanning en kritiek op Didiza, institusionele kontinuïteit bo simboliese konfrontasie gekies."

ANC en DA bots oor "spioenasie" by manifesbekendstelling – spanning bou op voor November-verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-08-27

"Baie kommentators, insluitend veldtogvoerders, het daarop gewys dat ernstige veldtogte juis hul teenstanders bestudeer, net soos sportspanne opponente se wedstryde ontleed."

ANC oorweeg "megastad": Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni onder een dak

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-08-26

"Dit is ’n langtermyngesprek wat eers ná 4 November ernstig op die tafel sal kom. Tog kom dit op ’n tydstip wanneer die ANC desperaat probeer om die wegblystemme terug te wen en die narratief te skep dat koalisies, en nie die party self nie, verantwoordelik is vir die verval van Gauteng se stede."

ANC loods "Masakhe"-manifes in Diepsloot en beloof beter plaaslike regering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-08-25

"Met minder as drie maande tot die verkiesing op 4 November is die stryd om die 257 munisipaliteite nou amptelik aan die gang. Die ANC probeer met sy 'Masakhe'-boodskap vertroue herwin ná jare van diensleweringsklagtes en finansiële krisisse in plaaslike regering. Of kiesers hierdie beloftes sal aanvaar, sal eers by die stembusse duidelik word."

Macpherson openbaar skokkende bevindinge oor geboue wat ineenstort

Jean Oosthuizen In het nieuws 2026-08-21

"Hierdie tragedies volg op die katastrofale George-tragedie in Mei 2024, waartydens 34 mense gesterf en 28 beseer is. Daardie voorval het ook sistemiese probleme blootgelê, insluitend swak beton en geïgnoreerde waarskuwings."

Verified by MonsterInsights
Top