Jente Rhebergen

Jente Rhebergen is ’n dosent Nederlands, vertaler en vryskutjoernalis. Sy het haar Bachelor Nederlandse Taal en Cultuur aan die Universiteit van Amsterdam behaal en uitgebrei na ’n Minor Afrikaanse Taal en Cultuur. As deel hiervan het sy onder meer kursusse aan die Universiteit Leiden gevolg. In 2013 vertrek na sy Potchefstroom, waar sy Afrikaans en Nederlands aan die Noordwes-Universiteit studeer. Aan die einde van dieselfde jaar voltooi sy haar honneursgraad met ’n skripsie getiteld “‘Moffies’: Stereotipering in die representasie van homoseksueles en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur” onder die studieleiding van Thys Human. Na haar terugkoms in Nederland voltooi sy ’n Meestersgraad in Uitgewerswese aan die Universiteit van Amsterdam. Sy is onder andere betrokke by die Maandblad Zuid-Afrika (tans Maandblad Spectrum); die Zuid-Afrikahuis en die Week voor de Afrikaanse roman.

Foto: Imke van Heerden

De stad als theater: Veranderende herinneringen op theatrale boottocht Sites of Memory

Jente Rhebergen Geschiedenis 2018-07-11

"De stad is het theater, en de grenzen tussen heden en verleden, acteur en passant, vervagen al gauw."

Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole

Naomi Meyer, Jente Rhebergen Interviews 2018-05-21

In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.

Antjie Krog leert mensen om een flat white te zijn

Jente Rhebergen Literatuur 2018-04-19

"Aan de vooravond van de officiële uitreiking van de Gouden Ganzenveer aan Antjie Krog presenteert Nederlandse uitgever Podium nog gauw een nieuwe titel van haar hand in SPUI25 in Amsterdam. Hoe alles hier verandert gaat over de plaas, de verbondenheid aan de boerderij en een veranderende wereld."

Verified by MonsterInsights
Top