Marieta Nel

Marieta Nel is ’n produkontwikkelaar verbonde aan Penguin Random House South Africa.

’n Oud-Matie, maar het haar MA by Ikeys gedoen.

Besig met PhD oor misdaadfiksie onder leiding van Margriet van der Waal van die Universiteit van Amsterdam.

Gestrand op Schiphol: ’n Suid-Afrikaner vertel

Marieta Nel In het nieuws 2021-12-01

Marieta Nel, wat besig is met studie in Nederland, was op Schiphol, Amsterdam se internasionale lughawe, gestrand toe vlugte een na die ander gekanselleer word weens die wêreldwye paniek wat geheers het na die bekendmaking van die Omikron-variant.

Eenders en anders: Om Nederlands weer in Suid-Afrikaanse skole bekend te stel

Izak de Vries, Marieta Nel Interviews 2020-11-03

"Die materiaal is so saamgestel dat dit enersyds kyk na dit wat dieselfde of eenders is in die twee tale, maar dan brei dit uit na die verskille. Die 'eenders en anders' verwys nie net na die taal nie, maar ook na die kulturele ooreenkomste en verskille."

Verified by MonsterInsights
Top