Marieta Nel, wat besig is met studie in Nederland, was op Schiphol, Amsterdam se internasionale lughawe, gestrand toe vlugte een na die ander gekanselleer word weens die wêreldwye paniek wat geheers het na die bekendmaking van die Omikron-variant.
Hier vertel sy in ’n aantal stemboodskappe hoe sy uiteindelik weer in Suid-Afrika kon kom.