Miriam Van hee

Miriam Van hee het in 1978 met haar bundel Het karige maal gedebuteer, waarvoor sy dan ook die Letterkundeprys van die Provinsie van Oos-Vlaandere gewen het. Haar poësie is reeds in tien ander tale vertaal en haar tiende bundel is in 2017 bekroon met die Ultimaprys vir Letterkunde.

Tweespraak met Miriam Van hee: "Ik ben me zeker bewust van de rijkdom van de Afrikaanse literatuur"

Yves T’Sjoen, Miriam Van hee Literatuur 2024-12-12

"Maar het meest heb ik gehad aan de boeken die ik in het Afrikaans las, en die me werden aangeraden door een vriend uit Pretoria."

Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee

Menán van Heerden, Miriam Van hee Interviews 2019-11-15

Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.

Verified by MonsterInsights
Top