Breyten schrijven #31: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Churchil Naudé
2026-03-17"Moenie sy boeke nadertrek as jy op soek is na antwoorde nie; trek dit nader as jy op soek is na vryheid."
Breyten schrijven #30: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Zandra Bezuidenhout
2026-03-13"Die manlike perspektief is veral vir ’n vroulike leser openbarend, veral ten opsigte van die verse se besondere teerheid en intimiteit wat anders as voorheen in Afrikaans ongewoon eksplisiet verwoord word."
Breyten schrijven #29: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met H.J. Pieterse
2026-03-03"Toe ek Lotus gelees het as tiener, was ek weggevoer deur die liggaamlikheid en onbeskaamde erotiek van die bundel."
Breyten schrijven #28: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Kleinboer
2026-02-24"Ek kan maar net hoop ’n toekomstige leser van Breytenbach maak enige van sy boeke lukraak oop. Dit sal genoeg wees om hom/haar 'Breytenbedonnerd' te maak."
Breyten schrijven #27: "Those past times were confusing – and I want to ask you forgiveness if I promised you an impossible utopia"
2026-02-11"Binnenkort verschijnt Memoires van een activiste (De Arbeiderspers) van Conny Braam, waarin we vanuit het standpunt van de voormalige AABN-voorzitter en activist meer hopen te vernemen over de zaak Breytenbach-Schuitema en de ontwrichtende machinaties en manipulaties van Craig Williamson."
Breyten schrijven #26: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Alwyn Roux
2026-02-04"By sy uitnodiging om Afrika te verbeel, is dit van groot belang om na te dink oor die betekenis van wat Afrika as kontinent beteken, oor Suid-Afrika se plek in Afrika, asook dié van die Afrikaanssprekende."
Breyten schrijven #25: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Heilna du Plooy
2026-02-02"Ek het geweldige hoë waardering vir sy hele oeuvre, des te meer omdat, terwyl sy werk altyd onmiddellik herken kon word as gevolg van sy unieke styl, denkwyse en metaforiese rykheid, hy homself voortdurend vernuwe het."
Uit het archief. Breyten schrijven #16: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Diana Ferrus
2026-01-30Voertaal is bedroefd door het overlijden van Diana Ferrus. Dit interview met Yves T'Sjoen werd een week voor haar beroerte, op 25 december, op Voertaal geplaatst. Ferrus zei over Breytenbach: "Die feit dat hy in opstand was toe ek ook in opstand was, het ’n invloed op my werk gehad."
Breyten schrijven #24: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Gilbert Gibson
2026-01-21"Breyten Breytenbach se latere oeuvre is nie soseer ’n argief van aparte boeke nie, maar eerder ’n totale komposisie waar die grense tussen die gevangene, die skilder en die digter verdwyn."
Breyten schrijven #23: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Marius Crous
2026-01-19"Soos in die geval van die meeste Afrikaanse digters hoop ek van harte nie dat, nou na sy dood, mense hom minder gaan lees en minder of glad nie oor hom gaan skryf nie."
Breyten schrijven #22: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Erwin Mortier
2026-01-14"Vertalen is een daad van solidariteit: een ander voor een ander verstaanbaar maken."
Breyten schrijven #21: Through the eyes of the poet, a conversation with Nkateko Masinga
2026-01-12"I found it quite fascinating that his memoir was, in its own way, a book-length erasure poem, composed alongside his wife. It’s quite romantic."
Breyten schrijven #20: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Charl-Pierre Naudé
2026-01-07"Breyten sal, so hoop ek, my gewilligheid om kritiek op hom te lewer sien in die teken van besorgdheid oor hoe maklik kulture in Afrika, soos die Afrikaanse, wat so lank onder outoritêre sterre staning gehad het, kan terugval in onkritiese papegaaimaniere."
Breyten schrijven #19: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Klara du Plessis
2026-01-06"Breytenbach is ’n buitengewoon sterk digter in die Afrikaanse literatuur, maar daar moet altyd ruimte wees vir ’n taal se letterkunde om te groei, om te verander, om dalk anders te klink, om op daardie anderse wyses ook groot bydraes te lewer."
Breyten schrijven #18: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Pieter Madibuseng Odendaal
2025-12-23"As dit nie vir Afrika was nie, sou Afrikaans nie bestaan nie. En ons weet ook al lankal dat Afrikaans nog nooit ’n wit taal was nie, ten spyte van die misbruik van die bastertong."
