Breyten schrijven #23: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Marius Crous
2026-01-19"Soos in die geval van die meeste Afrikaanse digters hoop ek van harte nie dat, nou na sy dood, mense hom minder gaan lees en minder of glad nie oor hom gaan skryf nie."
Breyten schrijven #22: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Erwin Mortier
2026-01-14"Vertalen is een daad van solidariteit: een ander voor een ander verstaanbaar maken."
Breyten schrijven #21: Through the eyes of the poet, a conversation with Nkateko Masinga
2026-01-12"I found it quite fascinating that his memoir was, in its own way, a book-length erasure poem, composed alongside his wife. It’s quite romantic."
Breyten schrijven #20: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Charl-Pierre Naudé
2026-01-07"Breyten sal, so hoop ek, my gewilligheid om kritiek op hom te lewer sien in die teken van besorgdheid oor hoe maklik kulture in Afrika, soos die Afrikaanse, wat so lank onder outoritêre sterre staning gehad het, kan terugval in onkritiese papegaaimaniere."
Breyten schrijven #19: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Klara du Plessis
2026-01-06"Breytenbach is ’n buitengewoon sterk digter in die Afrikaanse literatuur, maar daar moet altyd ruimte wees vir ’n taal se letterkunde om te groei, om te verander, om dalk anders te klink, om op daardie anderse wyses ook groot bydraes te lewer."
Breyten schrijven #18: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Pieter Madibuseng Odendaal
2025-12-23"As dit nie vir Afrika was nie, sou Afrikaans nie bestaan nie. En ons weet ook al lankal dat Afrikaans nog nooit ’n wit taal was nie, ten spyte van die misbruik van die bastertong."
Breyten schrijven #17: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Hein Viljoen
2025-12-22"Breytenbach se groot bydrae, dink ek, is die groot projek van andersmaak – andersmaak van die taal, ervaring, religieuse besef, die land en die politiek en ook die self."
Breyten schrijven #15: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Andries Bezuidenhout
2025-12-17"Vanuit Suid-Afrikaanse bodem en sy Afrikaanstalige praktyk het hy iets te sê wat só spesifiek Afrikaans is dat dit moeilik is om aan nie-Afrikaanstaliges te beskryf hoe hy die taal se betekenisveld kon oopbreek en verruim."
Breyten schrijven #14: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters. Conversatie met Ilse van Staden
2025-12-17"Daar is iets aan sy poësie wat jou aan die derms gryp, tegelykertyd verskriklik én lofliederlik. Dat hy met táál so iets kan vermag, is verstommend."
Breyten schrijven #13: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Bernard Odendaal
2025-12-15"’n Drietal studente het byvoorbeeld een oggend aan my kantoordeur kom klop om te sê hulle voel in daardie poësieklasse asof hulle rolle vertolk in die film Dead Poets Society."
Breyten schrijven #12: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Louis Esterhuizen
2025-12-11"Yves, hierdie is ’n ontsaglike moeilike vraag om te antwoord, omrede Breyten reeds teenwoordig was by my ontwaking as digter (al sy vroeë bundels), minnaar (sy liefdesverse), denker (sy sosio-politiese verse) en ouer persoon (sy laatwerke)."
Breyten schrijven #11: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Antjie Krog
2025-12-10"Behalwe die gedig self, was die voorkoms van die digbundel ’n volkome visuele mindfuck. Digbundels het sober gelyk in daardie tyd. Smal, onversierde, beheersde buiteblaaie."
Breyten schrijven #10: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Marlise Joubert
2025-12-09"Mettertyd het ek gevoel hy is en bly eenvoudig die Meester van die Metafoor. Daar is helaas nie vir my nog ’n digter in Afrikaans wat so verrykend en uiteenlopend met Afrikaans, die grein en diversiteit van hierdie land omgegaan het nie."
Breyten schrijven #9: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Alfred Schaffer
2025-12-08"Zuid-Afrika was zijn materiaal, maar wat hij schilderde was de condition humaine. Vandaar dat zijn werk zo resoneert, ook voor lezers die Zuid-Afrika nooit hebben bezocht en de geschiedenis misschien maar heel globaal kennen."
Breyten schrijven #8: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Joan Hambidge
2025-12-02"Vir my is die liefdesgedigte van kardinale belang en ek meen dat die debuut die ysterkoei moet sweet ’n besonder belangrike bundel was: die outobiografiese ek, die surrealistiese beelde en die verbeelding wat (in daardie stadium) nog nie beleef is in Afrikaans nie."
