België en Suid-Afrika: 30 jaar se betrekkinge

  • 0

Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika, het op Saterdag 17 Februarie by Sasnev (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands, Kaapstad, gesels oor die afgelope 30 jaar se betrekkinge tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Erwin Rode (voorsitter van die Orde van die Prinse, afdeling Kaapstad) stel vir haar in hierdie podsending voor.

Van links: Eureka Barnard (bestuurshoof en projekbestuurder van Sasnev), Geraldine Reymenants (algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika) en Nicolas Vandeviver (adjunk- algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika) (Foto: Menán van Heerden)

Luister na die podsending:

Op sommige Apple-toestelle mag dit nodig wees om te stop en die podsending weer te speel voordat dit werk. ’n Alternatiewe opsie: laai die Audiomack-toep af en luister na die podsending op die toep. Klik op die Audiomack-logo op die podsending hierbo om die toep af te laai.

Lees ook:

België en Suid-Afrika: kulturele en akademiese uitwisseling/samewerking

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top