Barend van der Merwe2019-03-20"The history of Winnie Mandela (1936–2018) is one of the most painful stories to emerge from South Africa. It is a story of injustice and oppression, but it is also, for many South Africans, a story of triumph and hope."
LitNet2019-03-19#politieklimeriek – Hier is nog inskrywings vir Week 7. Skryf nou in en wen R2 000. Die algehele wenner aan die einde van die kompetisie gaan R10 000 ryker wees!
Johannes Comestor2019-03-19"Die punt is: Afrikaans het ’n eerbare toekoms as ’n taal uit eie reg slegs as Afrikaansinstansies en alle Afrikaanssprekendes wat taaltrots het, sonder versuim pleidooie lewer vir suiwer(der) Afrikaans en daadwerklike pogings aanwend om suiwer(der) Afrikaans te praat en te skryf."
Bettina Wyngaard2019-03-19"Hier by ons is daar ook die afgelope twee, drie jaar ’n toename in aanvalle gemik op moskees en sinagoges. Glo ons regtig wit nasionalisme in Suid-Afrika het in 1994 ’n stille dood gesterf?"
Annie Klopper, Rosey die Rapper2019-03-14"Dit is altyd nodig vir ’n rapper om ’n boodskap te hê, want ons is baie powerful en musiek is een element van kuns wat baie kragtig is."
LitNet2019-03-10#politieklimeriek – Lees Week 6 se eerste inskrywings. Skryf nou in en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Die wenner van Week 5 word Woensdag aangekondig.
Irene van Staden2019-03-11"Van der Vyver se roman bestaan uit vele meer soortgelyke en ander kortverhale, meestal net twee bladsye, soms langer. Geskryf in die eerste persoon, die taalgebruik lewendig en aktief."
Barend van der Merwe2019-03-04"Khumalo really goes out of his way to research and explain the origins and meanings of the names of all the places that he visits. This, in itself, makes the book a wonderful read, as there are many surprises to the reader along the way."
LitNet2019-02-26#politieklimeriek - Hier is nog inskrywings vir Week 4. Wen elke week R2 000 en kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000. Skryf in!
Hendrik Theys2019-02-26"Dit was nog altyd duidelik dat die huidige regering verengelsing voorstaan om te verseker dat hulle ideologie makliker gepropageer kan word. Die beste manier om dit te verseker, is om een taal af te dwing."
Jean Oosthuizen2019-02-28"Adam Small se oorkoepelende nalatenskap is volgens Madonsela die leierskapskeuse wat hy uitgeoefen het tussen slagoffer en hoop en tussen liefde en vrees. Sy sê Small het hoop gekies in plaas daarvan om ’n slagoffer te wees, en liefde bo vrees."
Marli van Eeden, Thuli Madonsela2019-02-25"At the recent Adam Small literary festival former public protector Thuli Madonsela praised the late poet and playwright Adam Small, and challenged South Africans to bring about change. The Adam Small literary festival took place over the weekend in Pniël near Stellenbosch. Madonsela, who is currently the chair of social justice at Stellenbosch University, was the […]
ish2019-02-21"As soon as the death of Zimbabwe’s biggest music star, Oliver Mtukudzi, on 23 January became public, the nation was plunged into mourning."
LitNet2019-02-20Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!
Bettina Wyngaard2019-02-11"Hierdie jaar het dit gevoel asof ons te doen het met ’n president wat weet wat hy doen. Vir die eerste keer in ’n lang tyd het die staatsrede my hoopvol gelaat, veral aan die einde, toe hy al die leiers van die opposisiepartye by die naam noem en uitdaag om te help bou aan […]
LitNet2019-02-07#politieklimeriek – hier is ons eerste inskrywings! Week 1 se inskrywings sluit eers om middernag, 8 Februarie, so jy kan nog laat waai!