Anne-Marie Beukes2018-05-03"Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."
Suzette Kotzé-Myburgh2018-05-02"Om die waarheid te sê, ek het ook nog nie iets soortgelyks in Engels of vertaalde vorm gesien nie. Dis die millenniërs wat worstel met die liefde – wat iewers tussen die wonder en die lus van die titel lê."
Frans Rautenbach2018-04-25"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."
Annie Gagiano2018-04-30"While the Afro-Brazilian connection through transportation of enslaved West Africans to Bahía and other ports and parts of the 'New World' is well known, this novel does the unusual thing of depicting the return of one such (former) slave to the Yoruba region of her family origins."
Ronelda Kamfer2018-04-26"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."
Irene van Staden2018-04-24"Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfnis en die bewaring daarvan."
Danie van Wyk2018-04-23"Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."
Robert Greig2018-04-23"For sixty years, Andrew Geddes Bain’s Kaatje Kekkelbek group of works of 1838 – poem, script and performances – has been obscured."
Herman Meulemans2018-04-20"19 april 2018 is een gedenkwaardige dag geworden voor iedereen die houdt van Zuid-Afrika. Aan Antjie Krog werd de Gouden Ganzenveer feestelijk uitgereikt."
Naomi Meyer, Billeni2018-04-19"Yes, she did – she drove the movement of women’s liberation, she broke the ceiling for all black people academically and made it possible for the black child to do more and be more. The country as a whole has lost a great leader – not just black people, but everyone."
Bettina Wyngaard2018-04-17"Mhlongo se temas dans ligvoets tussen kultuurverskille (en partykeer -geskille), godsdiens, politiek, moraliteit, misdaad en gewone, outydse goeie storievertellery. Ragfyn verweef deur dit alles is die alledaagse lewe in Soweto, en die wyse waarop mense met hul kultuur omgaan."
Doria Daniels2018-04-17"Hierdie beeld van Moesliemvroue as aktiewe rolspelers in die private en publieke lewe van die gemeenskap noodsaak ’n paradigmaskuif wanneer daar oor Moesliemvroue en hulle bydraes tot taal en kultuur gepraat word."
Elzahne Simeon, Alida Herbst, Herman Strydom2018-04-12"As daar in die beste belang van straatkinders opgetree moet word, sal al die uitdagings op die beste wyse aangepak moet word, ten spyte van nasionale en internasionale finansiële tekorte."
Theodorus du Plessis2018-04-12"Oorskouend lyk dit asof die lig uiteindelik begin opgaan by onderwysbesluitnemers oor die belang van die moedertaal by die verwerwing van akademiese geletterdheid."
Naomi Meyer, Jan Grolleman2018-04-12"People well known to small communities are not always people who are known everywhere, so, to us, the person we greet every day in Spar could be well known. Our selection is random, going with the intuition of knocking on a door or attending events in town to scout."
Faika Haroun2018-04-04"Nadat ek ’n referaat in Maleisië gelewer het oor taal, kultuur en identiteit, het ek begin om meer belang te stel ook in my eie identiteit. Ek lees toe oor die Maleise kore en oor die moppies. Moppies, dink ek toe, maar ons noem dit nie moppies nie, ons noem dit komieks."
Naòmi Morgan, Catherine du Toit2018-04-04"Die idee agter die bundel was om erkenning te gee aan die wonder van taal, van die uitdrukkingsvermoë in verskillende tale in ons streek, om verbande te lê oor die grense van taal en kultuur tussen elemente van ons menswees hier in Afrika, dinge wat ons almal gemeen het."
Zakeera Docrat, Russell Kaschula2018-04-04"The 2017 new revised language policy for higher education favours multilingualism and should be applauded. However, the judiciary seems completely oblivious to this revised policy, and the judgments are at odds with higher education, where multilingualism is seen as a resource."