ish2019-01-24"Zimbabweans have now woken up to the fact that they were once again sold a dummy, and that 18 November 2017, like 18 April 1980 when Zimbabwe attained its independence from Britain, was another false dawn."
Rethabile Sindi, Naomi Meyer, Naomi Bruwer2019-01-24"I take Afrikaans as home language. Being the only black student in my class I wanted to highlight what makes me stand out in a crowd."
Bettina Wyngaard2019-01-21"Ons belangrikste taak hierdie jaar is om aan te hou praat met mekaar, om ons diversiteit te vertroetel, om al stampend en stotend ’n verstaan van mekaar te probeer opbou, om nie toe te laat dat siniese uitsprake goeie verhoudinge vertroebel nie."
Harry Kalmer2019-01-17"Danksy die hipsters en ander modegiere het die baard ’n groot comeback oor die laaste paar jare gemaak en heel moontlik het dit ’n negatiewe invloed op Gillette-verkope onder jong mans gehad."
Naomi Meyer, Hans Pienaar2019-01-07"Maar Johan huiwer nie, weens die tweespalt wat in hom heers: Aan die een kant geniet hy sy diensplig, die avontuur daarvan, die opwinding van grootskaalse militêre projekte. Aan die ander kant besef hy alles is nie pluis nie ..."
Bettina Wyngaard2019-01-11"Trump met die magte wat ’n noodtoestand hom gee, sal Hitler soos ’n amateur laat lyk. Beheer oor die pers, beheer oor sosiale media, magte om bankrekenings te vries en besittings af te neem, magte om mense in hegtenis te neem sonder die normale beskermings. Klink bekend, nie waar nie?"
Elkarien Fourie2019-01-08"Vir gewone mense is dit al klaar ’n ongelooflike avontuur om jou gunstelingaktiwiteit op ’n geïdealiseerde plek te kan beoefen en dan nog die pot daarmee aan die kook te hou. Van der Vyver kultiveer dus doelbewus ’n publieke persona met die sesde sintuig van ’n goeie selfpromotor, en dit dra baie by tot haar […]
Delia Rabie2018-12-20Op Vrydag 30 November 2018 om 18:30 bevind aktiviste, joernaliste, mediakenners en akademici hulle in die donker, rooibeligte Fringe-teater in Johannesburg. Dié aand vorm deel van die sesde simposium vir internasionale Afrika-vroueskrywers wat in samewerking met die Departement van Kuns en Kultuur gereël is. Voor die gehoor sit Chris Steyn, medeskrywer van The lost boys of […]
Hein Willemse2018-12-18Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Lees hier Hein Willemse se bekendstellingstoespraak van […]
Fatima Allie2018-12-06"My wortels en waar ek vandaan kom, is baie belangrik. Dit begin in die Bo-Kaap! Alhoewel ek nie meer in die Bo-Kaap woon nie, is my eerste herinneringe, my geskiedenis, my kultuur en tradisies in hierdie pragtige gebied op die hange van Signal Hill gewortel. Met die aanvang van gentrifikasie is die gemoedsrus van die […]
Herman Meulemans2018-11-26"Zojuist is het boek Op de vlucht voor apartheid van Dumani Mandela, kleinzoon van Nelson Mandela, uitgekomen in het Nederlands: een wereldprimeur want de originele Engelstalige versie is nog niet verschenen."
Willem de Vries2018-11-22What does Afrikaans mean in the context of Africa? And what can an institution such as Stellenbosch University gain, should it make work of ensuring there is no lesser place for it? Willem de Vries spoke to Dele Olojede, who has become a supporter of the campaign, Gelyke Kanse (Equal Opportunities).
Marga Stoffer2018-11-19"Die enkeles wat behoorlik vergoed word vir hulle werk, is dié wat gelukkig genoeg is om tekste te hê wat in skole gebruik word. Maar die wetsontwerp maak dit nou vir die Departement van Basiese Onderwys moontlik om opvoedkundige materiaal sonder die toestemming van skrywers, en sonder vergoeding aan hulle, te gebruik."
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie2018-11-15LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Van Afrikaans gepraat deur Christo van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Achmat Dangor2018-11-14"To realise our dream of a truly free, fair and equal society, we have to take action. And I think that at the heart of any action we take, we have to 'invest' in young people. They are the future, here and in the rest of Africa."
Menán van Heerden2018-11-06Op Vrydag 2 November het digters, kunstenaars, lesers en vriende by The Book Lounge in Kaapstad byeengekom om die bekroonde skrywer Jolyn Phillips te groet. Die gesellige afskeid het voorlesings en optredes deur onder andere Antjie Krog, Diana Ferrus, Churchil Naudé en Riku Lätti ingesluit.
Hans du Plessis2018-11-06"Op grond hiervan is Afrikaans ’n inheemse taal, een van die tale van Afrika. Afrikaans is van die begin af ’n kontinuum van aanleerdersvariëteite ..."
Jason Lloyd2018-11-05"Die reaktiewe aard van politieke opposisie deur die Demokratiese Party sedert oudpresident Barack Obama die Withuis in 2017 verlaat het, sal Dinsdag tydens die middeltermynverkiesing min of geen bydrae maak tot die sukses van die Demokrate by die stembus nie."
Herman Wasserman2018-10-26"Verlede jaar is ’n rekordgetal joernaliste wêreldwyd in hegtenis geneem. Slegs enkele dae gelede het die verdwyning van die Saoedi-Arabiese joernalis Jamal Khashoggi uit dié land se ambassade in Istanbul wêreldwyd opslae gemaak. Daar word nou allerweë aanvaar dat Khashoggi, ’n prominente kritikus van die Saoedi-Arabiese regering, vermoor is."