Nu op LitNet

Koos Human (1931–2018)

Erika Terblanche 2018-08-28 "Wat saak maak, is dat uitgewers, en redakteurs van koerante en tydskrifte, met hul produksie die leserspubliek moet aantrek. En resensente behoort meer lesergerig te skryf, en nie vir mekaar nie." Lees oor Koos Human se lewe en werk in sy ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n resensie

Louise Viljoen 2018-08-15 "Die bundel is ryk aan beelding, netjies opgebou rondom bepaalde temas, en openbaar ’n besondere klankgevoeligheid. Aantekeninge teen die skemeruur is ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse poësie wat wyd gelees behoort te word."

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David 2018-08-21 "Ons het werklikwaar die ondersteuning van groot name in die Afrikaanse letterkunde gekry. Bibi Slippers, Dana Snyman, Etienne van Heerden, Ronelda Kamfer, Karin Brynard, Willie Burger, Fanie Olivier, Nathan Trantraal en Clinton du Plessis, om net ’n paar te noem."

Koos Human: Sonder hom was alles anders ...

Hannes van Zyl 2018-08-15 "Human is in latere jare deur jonger skrywers as deel van die establishment gereken. Sy rol was toe steeds ten goede, toenemend om in ’n klein taalgemeenskap ’n ewewigtige bydrae te lewer, mense te vergaar eerder as te verdeel, en om die integriteit van die uitgewersbedryf te handhaaf."

Ukuthwala – gebruik of misbruik?

Caroline Müller-Van der Westhuizen, Rochelle Streso 2018-08-08 "Ukuthwala behels die 'steel' of ontvoering van ’n jong meisie deur ’n man en sy vriende om die vrou se familie as’t ware in huweliksonderhandelinge in te dwing. In die moderne era van menseregte bring ukuthwala ons egter voor ’n netelige paradoks te staan, met die universele individuele regte in die Handves van Regte aan […]

Die stand van meertaligheid van Kaapstad tot in Tibet: Konferensie van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte – TLRC (Translation and Linguistic Rights Committee)

Danie Marais 2018-08-13 "Ek het by die Biel-konferensie in ’n referaat verduidelik watter diskrepansie daar in Suid-Afrika bestaan tussen grondwetlik verskanste taalregte en beleidsdokumente, aan die een kant, en institusionele taalpraktyke, aan die anker kant."

I wish I'd said: an interview with Mantoa Motinyane

Naomi Meyer, Mantoa Motinyane 2018-08-08 "What was striking about the different poets was that each one had, at some point in their life, experienced some form of grief, love, birth and hope. These themes came through in all the languages."

Die dood van Zelda Jongbloed: ’n geleentheid vir erkenning aan bruin pioniers in die Afrikaanse media

Heindrich Wyngaard 2018-08-08 "Die 16de vloer van die Naspers-gebou, nou die Media24-sentrum, in Kaapstad. Dis Junie 1993. Zelda Jongbloed gluur my, ’n eerstejaar-joernalistiekstudent, hier voor haar aan, ietwat geamuseerd."

Polemieke: bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël Bothma: ’n resensie

AJ Opperman 2018-08-02 "Ek meen, wie sal sonder nuuskierigheid en sonder gevoel ’n boek oor polemiek en Afrikaans toeslaan wat 'Boetman is die bliksem in', Piekniek by Dingaan en Voëlvry, Daisy de Melker, Joost van der Westhuizen, Bram Fischer, Adam Small en 'beskaafde' apartheid in dieselfde asem noem?"

The changing global higher education landscape: an interview

Hans Pienaar, Meng-Hsuan Chou 2018-07-30 "As much as commentators like to argue that many education systems around the world have become more 'anglicised' or 'Americanised', it is important to remember that local actors – and here, I am referring to students – are not passive. Students today are more plugged into the news of the world, and demand that their […]

My lang pad tot by die 16de Nelson Mandela-lesing

Reney Warrington 2018-07-20 "Barack Obama se toespraak was nie lewensveranderend nie, maar wel ’n beaming van sekere universele beginsels waarvan ons al vergeet het."

Vrystaat Kunstefees 2018: Gesprek oor Afrikaans

Mercy Kannemeyer 2018-07-13 "Bestaansangs en vrees oor Afrikaans gaan ons nêrens bring nie. Ons moet fokus op die dele van die taal wat goed doen en wat kultuur en erfenis bevorder – soos letterkunde, teater, flieks, ens."

Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, Kobus Krüger 2018-07-03 "Die lang nag van apartheid in enige vorm (ook religieus) is nou verby en ’n nuwe dagbreek kan voorlê ‒ ’n Aurora inderdaad, om van die Duitse mistikus Jakob Böhme (1575-1624) te leen ‒ met as sydelingse, maar belangrike gevolg ’n nuwe waardigheid vir Afrikaans en die behoud van die beste in die kulturele en Christelike religieuse […]

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Anastasia de Vries 2018-06-27 "Want bowenal is hy 'Jeremy vannie Elsies' ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit,  ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter […]

’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland

Nadia de Kock 2018-06-26 "Tydens my verblyf lok die snerpende koue my keer op keer na buite, waar die vallei se droewe geskiedenis byna tasbaar is. Ek sien dit in elke klip, elke kaal boom, elke mosbegroeide muurtjie en in die fyn slierte mis wat voortdurend tussen loch en berg sweef."

Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool

Wouter Gildenhuys 2018-06-20 "Waarom word daar nog onderskei tussen Huistaal-leerders en Eerste Addisionele Taal-leerders op skole? Dié praktyk is in wese elitisties en eksklusief en dit skep net verdeeldheid!"

Afrikadag-lesing: Kan skole ’n inklusiewe Afrika-identiteit bou?

Wilken Calitz 2018-06-13 "Na ’n staaltjie of twee gooi hy die eerste stuk vet tussen die vlamme. Die probleem met die verdeeldheid wat tans in skole en universiteite heers, sê hy, is nie die studente en kinders se skuld nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie 2018-06-07 LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kreolisering van die wêreldletterkunde by D.J. Opperman

Hein Viljoen 2018-06-06 "Die ontleding toon aan hoe vindingryk Opperman ander tekste gekreoliseer het, maar ook dat hy daardeur, veral in sy later werk, ’n subtiele kritiek teen apartheid en teen kolonialisme vergestalt ten gunste van oopheid en relasionaliteit."

Die Van Ewijck-stigting se Prestasieprys aan Nicol Stassen

NeerlandiNet 2018-06-05 "Hy is reeds jare lank besonder aktief betrokke by die bewaring van die Nederlandse kultuurerfenis in Suid-Afrika en die versterking van kultuurbande tussen Nederland en Suid-Afrika."
Verified by MonsterInsights
Top