Nu op LitNet

Mag, staat en die kerk: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, Johann Rossouw 2018-05-31 "’n Te knusse verhouding met die staat en regering van die dag het menige kerkverband bykans dodelik verwond. Ter plaatse is dit die geval met die ou drie Susterskerke, wat oënskynlik steeds worstel met die nadraai van apartheid, onder meer deur lidmate terug te probeer wen met swak teologie en pandjieswinkelliturgie."

2018 Hayfees: ’n model vir die lewensvatbaarheid van minderheidstale

Hans Pienaar 2018-05-29 "Waar in Suid-Afrika die ontwikkeling van minderheidstale vlytig afgeskaal word, is die bevordering van Wallies een van die hoekstene van ’n onderneming wat derduisende besoekers na Wallis bring en die node is van ’n netwerk wat nou al oor vyf lande strek."

’n Suid-Afrikaanse perspektief op die voorbereiding van wêreldbekwame navorsers

Ewelina Niemczyk, JP Rossouw 2018-05-24 "’n Vinnig veranderende navorsingsomgewing wat voortgedryf word deur globalisering, internasionalisering, tegnologiese vooruitgang en die gebruik van vernuwende metodologieë vereis nie net vaardige navorsers nie, maar meer spesifiek wêreldbekwame navorsers."

The classification of Afrikaans

Ernst Kotzé 2018-05-29 "Following a geographical point of departure, Afrikaans is an African language that originated here and reflects the name of the continent (the only language in Africa having this characteristic)."

Die Khoekhoegowab-tale en Afrikaans

Christo van Rensburg 2018-05-22 "Die Kaapse Khoi-Khoi was nie net die eerste sprekers van Afrikaans nie: die eerste tekste in Afrikaans is in die 1670’s ook in Khoi-Afrikaans opgeteken."

DF Malherbe Gedenklesing 2018: Die politiek van die alledaagse

Bettina Wyngaard 2018-05-22 "Afrikaans lewe, en daarom het ek hoop vir Afrikaans. Ons moet gewoon net die taal gebruik om op te bou en nie te kwets nie. Ons moet sensitief wees vir die feit dat juis omdat die taal so swaar dra aan die bagasie van die verlede, ons ʼn verantwoordelikheid het om in elke interaksie met […]

DocuFest Africa 2018: a celebration of documentary photography

Naomi Meyer, Reney Warrington 2018-05-16 "To me, they [the images] are a portal to a world I can never visit. They are also a recording of our history, a barometer of the time. In some ways, I hoped the show would take the viewers out of their current lives, away from the current political climate, and perhaps remind them of […]

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Marita van der Vyver 2018-05-15 "Daarom gaan ek nou soos ’n nuweling by ’n Alkoholiste Anoniem-vergadering opstaan en in die openbaar verklaar: 'My naam is Marita en ek is 60.'"

Water reuse to deal with urban water scarcity – lessons from afar and the Southern African neighbourhood

Chris Heymans 2018-05-10 "Encouragingly, we can learn from some successful experiences in this field right here on Cape Town’s doorstep. The first is Windhoek, which has been making use of recycled water for some 50 years now, and has become a world leader in this practice."

’n Blik op die toekomswaarde van Afrikaans

Mercy Kannemeyer 2018-05-09 Mercy Kannemeyer

If this be treason deur Helen Joseph: ’n resensie

Bettina Wyngaard 2018-05-09 "If this be treason, geskryf deur beskuldigde twee in die verhoor, Helen Joseph, slaag meesterlik daarin om ons daaraan te herinner dat daar vlees-en-bloed-mense agter die statistieke van hierdie marathonhofsaak was."

Cape Town Ramadaan & Lifestyle Ekspo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie

Menán van Heerden, Fatima Allie 2018-05-02 Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Ekspo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.

Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes

Anne-Marie Beukes 2018-05-03 "Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."

Wonderlus: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh 2018-05-02 "Om die waarheid te sê, ek het ook nog nie iets soortgelyks in Engels of vertaalde vorm gesien nie. Dis die millenniërs wat worstel met die liefde – wat iewers tussen die wonder en die lus van die titel lê."

Werkersdag, 1 Mei 2018

Frans Rautenbach 2018-04-25 "Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."

African Library: The water house by Antȏnio Olinto

Annie Gagiano 2018-04-30 "While the Afro-Brazilian connection through transportation of enslaved West Africans to Bahía and other ports and parts of the 'New World' is well known, this novel does the unusual thing of depicting the return of one such (former) slave to the Yoruba region of her family origins."

Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas

Ronelda Kamfer 2018-04-26 "Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."

Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?

Bettina Wyngaard 2018-04-26 "Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."

Die Groenkloof-Rabies – Vyf reise deur Johan Krige: ’n lesersindruk

Irene van Staden 2018-04-24 "Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfnis en die bewaring daarvan."

’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie

Danie van Wyk 2018-04-23 "Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."
Verified by MonsterInsights
Top