Robert Greig2018-04-23"For sixty years, Andrew Geddes Bain’s Kaatje Kekkelbek group of works of 1838 – poem, script and performances – has been obscured."
Herman Meulemans2018-04-20"19 april 2018 is een gedenkwaardige dag geworden voor iedereen die houdt van Zuid-Afrika. Aan Antjie Krog werd de Gouden Ganzenveer feestelijk uitgereikt."
Naomi Meyer, Billeni2018-04-19"Yes, she did – she drove the movement of women’s liberation, she broke the ceiling for all black people academically and made it possible for the black child to do more and be more. The country as a whole has lost a great leader – not just black people, but everyone."
Bettina Wyngaard2018-04-17"Mhlongo se temas dans ligvoets tussen kultuurverskille (en partykeer -geskille), godsdiens, politiek, moraliteit, misdaad en gewone, outydse goeie storievertellery. Ragfyn verweef deur dit alles is die alledaagse lewe in Soweto, en die wyse waarop mense met hul kultuur omgaan."
Doria Daniels2018-04-17"Hierdie beeld van Moesliemvroue as aktiewe rolspelers in die private en publieke lewe van die gemeenskap noodsaak ’n paradigmaskuif wanneer daar oor Moesliemvroue en hulle bydraes tot taal en kultuur gepraat word."
Elzahne Simeon, Alida Herbst, Herman Strydom2018-04-12"As daar in die beste belang van straatkinders opgetree moet word, sal al die uitdagings op die beste wyse aangepak moet word, ten spyte van nasionale en internasionale finansiële tekorte."
Theodorus du Plessis2018-04-12"Oorskouend lyk dit asof die lig uiteindelik begin opgaan by onderwysbesluitnemers oor die belang van die moedertaal by die verwerwing van akademiese geletterdheid."
Naomi Meyer, Jan Grolleman2018-04-12"People well known to small communities are not always people who are known everywhere, so, to us, the person we greet every day in Spar could be well known. Our selection is random, going with the intuition of knocking on a door or attending events in town to scout."
Faika Haroun2018-04-04"Nadat ek ’n referaat in Maleisië gelewer het oor taal, kultuur en identiteit, het ek begin om meer belang te stel ook in my eie identiteit. Ek lees toe oor die Maleise kore en oor die moppies. Moppies, dink ek toe, maar ons noem dit nie moppies nie, ons noem dit komieks."
Naòmi Morgan, Catherine du Toit2018-04-04"Die idee agter die bundel was om erkenning te gee aan die wonder van taal, van die uitdrukkingsvermoë in verskillende tale in ons streek, om verbande te lê oor die grense van taal en kultuur tussen elemente van ons menswees hier in Afrika, dinge wat ons almal gemeen het."
Zakeera Docrat, Russell Kaschula2018-04-04"The 2017 new revised language policy for higher education favours multilingualism and should be applauded. However, the judiciary seems completely oblivious to this revised policy, and the judgments are at odds with higher education, where multilingualism is seen as a resource."
Luna Paige2018-03-28"In die musiekbedryf is opleiding en 'dienslewering' nie so ter sprake nie. Dit gaan oor kreatiwiteit en talent. Om nie eers te praat van dinge soos good looks, persoonlikheid en kommersiële waarde nie."
Jan Stander, Nerina Bosman2018-03-22"Die sentrale gebeurtenis in die Middeleeuse literêre werk Vanden vos Reynaerde is die verhoor van die vos voor koning Nobel die leeu. Die epos bied om hierdie rede ’n insiggewende blik op die regsprosedure van sy tyd (die 13de eeu) – spesifiek die regsprosedure soos toegepas in die feodale Vlaandere."
Jaco du Plooy2018-03-23"Dié musikale produksie, wat al sedert 2016 in wording is, bring klank en beeld en weef tale soos Afrikaans, Frans, Lingala en Swahili saam tot ’n kulturele tjalie wat enige Afrikaan met trots kan dra."