Germarié Viljoen2018-02-01"Ten tweede is die oënskynlike gebrek aan daadwerklike en proaktiewe optrede deur die nasionale regering ten aansien van waterregulering in Kaapstad ’n groot vraagstuk."
Danie van Wyk2018-01-26"Laat ons die taal depolitiseer en destigmatiseer deur Afrikaanse onderwys ’n vriendelike gesig/beeld te gee en dit gelykstaande te maak aan 'uitnemend' en 'presterend'. Slegs dan sal die Lesufi’s van hierdie wêreld hul gesindheid en ingesteldheid jeens die taal verander en dit omarm as deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid."
Heindrich Wyngaard2018-01-25"Maar hoe anders sou dit nie (kon) wees (nie) indien die skoolgemeenskap – beheerraad, personeel en ouers – op ’n ander wyse gereageer het as om bloot die 'Ons is vol'-bordjie op die hek te hang, soos ’n 'Geen parkering beskikbaar'-kennisgewing by sportbyeenkomste of musiekkonserte? Wat daarvan as hulle gesê het: 'Kom gerus binne, maar […]
Conrad Steenkamp2018-02-02Panyaza Lesufi, die LUR vir Onderwys in Gauteng, het die leiding geneem in ’n stryd teen Afrikaansmediumonderrig in dié provinsie. Die gesindhede waarmee die stryd gevoer word, of die verpakking daarvan, trek egter die aandag af van die onderwysdepartement se onderliggende logika ten opsigte van meertalige onderwys. Hierdie logika vind aansluiting by taaldebatte op universiteitsvlak. Dit […]
Ockie Grundling2018-02-02Die waterkrisis en protes by skole oor taal en toegang oorheers die nuusopskrifte. Ockie Grundling gesels met Naomi Meyer oor ’n nuwe vredebousentrum en hoe belangrik dit nou, meer as ooit, nodig is vir mense om met mekaar te praat. Ockie, wat behels die Boland Kollege se vredebousentrum? Waarmee is julle besig en wat het […]
Gerrit Rautenbach2018-02-02’n Goeie omvattende en verduidelikende definisie van avontuur beskryf dit as ’n blootstellende gebeurtenis met ’n onseker gevolg of uitkoms. Nou ja, hier is ’n avontuur vir dié van julle wat kans sien, en dit bestaan uit drie dele: jy, ’n Royal Enfield Bullet-motorfiets en die Himalajagebergtes in Indië. Vir so kort as vier maande […]
Marius Crous2018-01-24"Die onderskeie kledingstukke (en hul assosiasies met spesifieke karakters) toon aan die leser dat klere meer is as net die snit, materiaal of kleur daarvan. Uit die ontleding van die tekste blyk dit ook dat klere ten nouste gekoppel word aan identiteit en dat klere selfs simbolies kan wees van ’n omruil en uitruil van […]
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid