Freek Robinson, Imtiaz Sooliman2021-08-18Imtiaz Sooliman shares with Freek Robinson his late-night calls to get people out of hostage situations and evacuate them from countries under siege, and how, right now, he is involving foreign governments yet again to help South Africans under siege.
Fanie Herman2021-08-10"Chinese sekuriteitskontrakteurs is ook betrokke by verdagte operasies wat dikwels met die onregmatige gebruik van wapens te doen het." – Fanie Herman oor China se sekuriteitsbedrywighede in Afrika.
Naomi Meyer, Amanda Gouws, Olivia Ezeobi2021-08-06"Because everyone had to work from home, men expected to be able to close the door and get online and work without interruptions, while the mothers had to face the expanding care work and interruptions."
William Sezoe2021-07-29"Ek moet erken, ek het bekommerd geraak, want ’n paar maande voor die uitspraak het ek my aansoekvorm aan die US ingevul. Ek het Afrikaans as my moedertaal aangedui, en by die vraag oor in watter taal jy jou studie wil voltooi, het ek 'Afrikaans' ingevul. Hoe nou gemaak? Watter valse bemarking is dit dan […]
Darryl David2021-07-29"I have dreamt of this day for over a decade. Despite the numerous obstacles we faced putting this bid together, the planets seem to have aligned and in little over three months time we will know whether our bid to Unesco has been successful."
Menán van Heerden, Quentin Williams2021-07-28Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.
Bettina Wyngaard2021-07-27"Ontwerpers kan bitter selde al hul landsburgers gelukkig hou wanneer dit kom by die uitrustings wat deelnemers aan die Olimpiese Spele by die openingseremonie dra."
Hein Willemse2021-07-27"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."
Marita van der Vyver2021-07-23"Asof die Berlynse engele waaraan ek skielik weer wou glo, besef het dat hierdie klompie skrywers by die ABF hierdie boekfees rêrig broodnodig het. Nodiger as brood, om die waarheid te sê. Boeke is ons brood, en vir die eerste keer sedert Maart 2020 kon ons weer ons krummels op die water gooi. Nie op […]
David Attwell, Antjie Krog, Carrol Clarkson, Elleke Boehmer2021-07-21In this second episode of David Attwell’s monthly podcast, Full particulars, David hosts Elleke Boehmer and Carrol Clarkson in discussion of the South as a place of literary imagining. Guest appearance by Antjie Krog.
zp dala2021-07-19"What we talk about immediately is looting, groceries and medication. Durban, the city where I live, is in the throes of violence and looting such as never seen before in South African history."
Marianne de Jager2021-07-19"Ja, Howick was ’n brandpunt van ’n angswekkende week, maar die gemeenskap het mekaar wonderlik ondersteun. Ek is bly ek woon in Howick."
Niq Mhlongo2021-07-16"The debris I see outside at the looted Thokoza Park Shell garage and the nearby Supa Store lies on the ground like an unbearable weight on the township. This is not the Soweto that I know."
Darryl David2021-07-15"Amid the panic for food, though, a strong narrative of the resilience of communities is playing out. We have all seen and heard of communities having to mobilise into security cells to protect their communities. That communities have been forced to do this is nothing short of a disgrace."
Christi van der Westhuizen, Mia Swart, Danie Brand2021-07-15Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk. Christi van der Westhuizen gesels met Danie Brand (Vrystaatse Sentrum vir Menseregte) en Mia Swart (besoekende professor aan Wits se Regskool en vervaardiger by die Al Jazeera-medianetwerk) oor Zuma se jongste truuks in die howe, Dali Mpofu se uitlatings en die EFF-faktor, "lawfare", en […]
Ons gebruik koekies om seker te maak dat ons webwerf effektief werk. Stem jy in tot die gebruik van koekies as jy ons webwerf besoek?JaNeeKoekiebeleid