Nu op LitNet

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet 2021-12-23 LitNet Akademies se derde uitgawe van 2021 is nou in PDF-formaat beskikbaar. LitNet Akademies publiseer geakkrediteerde navorsing in Afrikaans, en is gratis beskikbaar.  

Die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die tydsgewrig, en Abraham Faure as pionier

Lizette Rabe 2021-12-17 "Abraham Faure was skynbaar die regte persoon op die regte tyd op die regte plek. Verskeie bronne beskryf hom as ’n Renaissance-mens wat, hoewel klein van postuur, ’n groter as groot figuur in sy tyd aan die Kaap was."  

’n Nuwe volkslied vir Versoeningsdag?

Jason Lloyd 2021-12-14 "Daar is egter sekere mense of politieke partye wat nie gelukkig is met die sameflansing nie. Omdat dit eersdaags Versoeningsdag is, is dit miskien heel gepas om weer na die debat oor die volkslied te kyk."  

Struikelblokke in kruislinguistiese en -kulturele pediatriese spraak-taalterapie en strategieë vir die bevordering van kultuurveilige praktyke: ’n omvangsbepaling

Mariëtte Botha, Berna Gerber, Anita van der Merwe 2021-12-14 "In ’n kultureel en linguisties diverse land soos Suid-Afrika bestaan daar ’n belangrike behoefte om spraak-taalterapiedienste te lewer wat kultuurveilig van aard is."  

Toespraak deur Marlene le Roux tydens die ontvangs van ʼn eredoktorsgraad in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch

Marlene le Roux 2021-12-13 "Al is ek gebore as ʼn arbeiderskind wat boonop gestremd gelaat is nadat ek op die ouderdom van drie maande polio opgedoen het, was dit ʼn groot voorreg dat die mense om my geglo het in opvoeding. Hoe bevoorreg was ek nie dat ek my opvoeding in my moedertaal, Afrikaans, ontvang het nie."  

Swerfjaar vir seniors, aflewering vier: Watter fliek was dit nou weer?

Marita van der Vyver 2021-12-13 "Want ons het grootgeword met Amerikaanse rolprente, ons kyk deesdae aanhoudend Amerikaanse TV-reekse, ons luister van jongs af na Amerikaanse musiek en lees Amerikaanse boeke. Ons kulturele verwysingswêreld is deur dié land gevorm – of ons nou daarvan hou of nie."  

#ReadingAfrica | The children’s literature panel

Bunmi Emananjo, Ekiuwa Aire, Hannes Barnard, Ruth Ahmedzai Kemp, Caroline Kurtz 2021-12-09 How do we represent Africa as a multicultural, multifaceted continent to our readers? How do we embrace diversity in early readers for Africa’s kids? And how do we market our wonderful African stories to a Eurocentric world?  

Full particulars podcast: Orality and the novel, Zakes Mda’s The Wayfarers' Hymns

David Attwell, Zakes Mda 2021-12-09 In this, the fifth episode of his monthly podcast series, David Attwell talks to Zakes Mda about his latest, and possibly his last, novel.   

Muizenberg beach protest against seismic blasting

Lara Aucamp 2021-12-06 On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast.  

Sol T Plaatje: A life in letters – edited by Brian Willan and Sabata-mpho Mokae

Barend van der Merwe 2021-11-26 "Sol T Plaatje: A life in letters provides an important glimpse into the life of Plaatje, his ideas, his relationships and the world in which he lived. Another important feature of note in the book is the index, which is critically important and will greatly ease the task of future researchers."  

Die pers, die Broederbond en FW se besluit

Hennie van Deventer, Izak de Vries 2021-11-17

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie

Marita van der Vyver 2021-11-17

"... en sy verlossing het nie gekom nie." In Suid-Afrika, Eilande gelees binne ’n resepsie van lyding

Jaco Alant 2021-11-05 "Die lydingsresepsie van Eilande en die 'redding' waarvan daar sprake is, is universeel menslik; terselfdertyd kan dit ook, ten minste in sekere opsigte, gesien word as die persoonlike selfgelding van ’n skrywer."  

Press release: Damon Galgut wins the Booker Prize

LitNet 2021-11-04 "Damon Galgut, after several shortlist nominations, has finally received the global acknowledgement he richly deserves," said Steve Connolly, CEO of Penguin Random House SA and Damon’s local publisher.  

Afterlives by Abdulrazak Gurnah: book discussion

Annie Gagiano 2021-10-28 "It is a pleasure and a lucky chance to have chosen Gurnah’s latest novel as the topic of this entry’s profile days before his selection as a winner of the Nobel Prize for Literature was announced. ... As an aesthetic achievement, it roundly confirms Gurnah’s worthiness as the world’s – and our continent’s – latest […]

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries 2021-10-27 "Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."  

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Izak de Vries 2021-10-27 "As ’n mens die sosiale media gevolg het, sou ek dink dat De Kock nou op sy knie moet gaan, sy vuis moet lig en in Afrikaans skryf: Ek is jammer oor my ondersteuners se reaksie, hulle het my gewys dat #blacklivesmatter nodig is."  

"Forgive for you can afford it": Emily Hobhouse by die onthulling van die Vrouemonument

Piet Strauss 2021-10-26 "Emily Hobhouse se plek onder Afrikaners was so gevestig dat sy saam met Afrikanerleiers by die Vrouemonument begrawe is – ’n groot eer wat Afrikaners aan haar as ’n buitestander wou bewys."  

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering twee: Wees gereed om verras te word

Marita van der Vyver 2021-10-19 "Eintlik voel elke dag wanneer ons ’n onbekende pad vat, soos die begin van ’n storie. Een van daardie boeke wat jy so geniet dat jy al hoe stadiger lees hoe nader jy aan die einde kom."  
Verified by MonsterInsights
Top